MARGA VAN ROOY (1942-2017)
chrisnaag2024-04-24T11:51:44+02:00MARGA VAN ROOY (1942-2017) Ons almal onthou vir Worsie se ma van Willie Esterhuizen se bekende komediereeks Vetkoekpaleis. Die aktrise wat dié rol vertolk het en byna onsterflike roem daarmee verwerf het, was Marga van Rooy, wat op 25 Januarie 1942 op ’n plaas naby