MOOIMEISIESFONTEIN, RIEBEEK-OOS

2024-05-02T13:13:28+02:00

MOOIMEISIESFONTEIN, RIEBEEK-OOS Veertig kilometer noordwes van Grahamstad, grensende aan die dorpie Riebeek-Oos, is die bekende plaas van Piet Retief, Mooimeisiesfontein, geleë. Dit was van 1814 tot 1836 in sy besit. Hier het hy vir hom ’n groot huis met ’n geelhoutsolder