30 04, 2025

DIE GEBOORTEPLEK VAN PRESIDENT M.T. STEYN, DIST. WINBURG

2025-04-30T13:16:29+02:00

DIE GEBOORTEPLEK VAN PRESIDENT M.T. STEYN, DIST. WINBURG Nouliks ’n kilometer suid van Winburg draai ’n pad ooswaarts uit die nasionale pad na die Voortrekkermonument en die plaas Rietfontein. Op hierdie plaas staan ’n eenvoudige, nederige, langwerpige kliphuisie en daarin is

DIE GEBOORTEPLEK VAN PRESIDENT M.T. STEYN, DIST. WINBURG2025-04-30T13:16:29+02:00
30 04, 2025

DIE “BOOM VAN SAMESWERING”, ONZE RUST, BLOEMFONTEIN

2025-04-30T11:24:35+02:00

DIE “BOOM VAN SAMESWERING”, ONZE RUST, BLOEMFONTEIN Onze Rust, die plaas van Marthinus Theunis Steyn, die laaste president van die Oranje-Vrystaat, lê vlak onder ’n rantjie dig begroei met karee- en olienhoutbome. Die pad daarheen draai 22 kilometer van Bloemfontein regs

DIE “BOOM VAN SAMESWERING”, ONZE RUST, BLOEMFONTEIN2025-04-30T11:24:35+02:00
21 06, 2024

DIE OU PRESIDENSIE, BLOEMFONTEIN

2025-04-30T07:29:42+02:00

DIE OU PRESIDENSIE, BLOEMFONTEIN Die deftige Presidentswoning staan in President Brandstraat net suid van Bloemspruit. In 1840 het ’n Trekker-veeboer Johan Nicolaas Brits sy hartbeeshuisie ongeveer 300 m van die fontein in die omgewing van die huidige Presidensie opgerig. Met die

DIE OU PRESIDENSIE, BLOEMFONTEIN2025-04-30T07:29:42+02:00
9 04, 2024

ONZE RUST, BLOEMFONTEIN

2024-04-09T12:17:45+02:00

ONZE RUST, BLOEMFONTEIN Onze Rust, die plaas van president MT Steyn, sal leef in die geskiedenis van die Afrikaner. Dit is ongeveer 22 km ten suide van Bloemfontein geleë. Na die Tweede Vryheidsoorlog was dit veral van hier dat hy as

ONZE RUST, BLOEMFONTEIN2024-04-09T12:17:45+02:00
Go to Top