DIE BEELDETUIN VAN DIE NALN, BLOEMFONTEIN
chrisnaag2025-04-30T09:17:10+02:00DIE BEELDETUIN VAN DIE NALN, BLOEMFONTEIN Die tuin voor die Ou Goewermentsgebou, wat tans die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) se Beeldetuin is, is uit eie reg ’n historiese gedenkwaardigheid. Hierdie unieke boomtuin oorspan ’n tydperk van honderd jaar