NED. GEREF. KERK, PHILIPPOLIS

2025-04-30T11:56:29+02:00

DIE NED. GEREF. KERK, PHILIPPOLIS Philippolis is ’n skilderagtige dorpie wat tussen die harde kliprantjies lê nouliks 28 km noord van die Oranjerivier. Dit het ’n lang geskiedenis, want dit was hier waar Adam Kok en sy Griekwas hulle in die