KORT GESKIEDENIS VAN PRETORIA SE OOSFORT
chrisnaag2024-03-15T07:27:02+02:00KORT GESKIEDENIS VAN PRETORIA SE OOSFORT Die oorblyfsels van die grootste vesting wat die Britte tydens die Anglo-Boereoorlog van 1899 tot 1902 gebou het, kan vandag nog by Strubenkop in die voorstad Lynnwood in Pretoria gesien word. Dit is vandag ’n natuurreservaat wat deur die Stad