LEONORE VEENEMANS (1935-1973)

2024-04-19T07:29:16+02:00

LEONORE VEENEMANS (1935-1973) Een van die hartseerste verhale in die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse musiekbedryf, is dié van die sopraan Leonore Veenemans, wat ewe tuis in ligte musiek en opera was. Leonore Mona Veenemans is op 16 Februarie 1935 in Witbank (deesdae eMalahleni) gebore en