15 05, 2024

FW REITZ (1844-1934)

2024-05-15T10:12:06+02:00

FW REITZ (1844-1934) FW Reitz was ’n Suid-Afrikaanse politikus en staatsman wat die vyfde president van die Oranje-Vrystaat was. Francis William Reitz (junior) is op 5 Oktober 1844 in Swellendam gebore. Sy pa, wie se name hy gedra het, was ’n boer en sy ma

FW REITZ (1844-1934)2024-05-15T10:12:06+02:00
14 12, 2023

WINBURG-KONSENTRASIEKAMP

2024-03-12T12:04:59+02:00

WINBURG-KONSENTRASIEKAMP Ligging: In die ou kerkhof in die dorp, Jack CoetzerstraatKoördinate: -28.5182139,27.0012571Hierdie kamp het bestaan van Januarie 1901 tot Januarie 1903? met ongeveer 637 sterftes. Dié kamp is opgerig hoofsaaklik as gevolg van die grootskaalse verwoesting in die distrikte Winburg, Senekal,

WINBURG-KONSENTRASIEKAMP2024-03-12T12:04:59+02:00
14 12, 2023

VREDEFORTWEG-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-23T12:17:58+02:00

VREDEFORTWEG-KONSENTRASIEKAMP   Ligging: Langs treinspoor tussen Leeustroom en Greenlands spoorwegstasies Koördinate: -27.1280976,27.6657202 Vredefortweg was die weeskind van die kampstelsel. Dit was geleë in die plat mielielande van die Vrystaatse hoëveld, op ’n stasie wat nou Greenlands genoem word, op die

VREDEFORTWEG-KONSENTRASIEKAMP2024-02-23T12:17:58+02:00
14 12, 2023

SPRINGFONTEIN-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-23T11:48:49+02:00

SPRINGFONTEIN-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Ongeveer 4 km buite die dorp, suid-oos van die stasie Koördinate: -30.276833,25.71455 Alhoewel dit nie presies duidelik is wanneer die Springfontein-kamp gestig is nie, het die distrikskommissaris van Bloemfontein in Januarie 1901 berig dat hy die dorp besoek

SPRINGFONTEIN-KONSENTRASIEKAMP2024-02-23T11:48:49+02:00
14 12, 2023

NORVALSPONT-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-23T10:57:17+02:00

NORVALSPONT-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Ongeveer 5 km onder die damwal van die Gariepdam Koördinate: -30.6448787,25.4538956 Norvalspont was ’n modelkamp. Dit was aan die oewer van die Oranjerivier geleë, die langste rivier van Suid-Afrika, wat ’n voldoende watervoorsiening en baie hout van die

NORVALSPONT-KONSENTRASIEKAMP2024-02-23T10:57:17+02:00
14 12, 2023

KROONSTAD-KONSENTRASIEKAMP

2024-03-12T11:58:53+02:00

KROONSTAD-KONSENTRASIEKAMP Ligging: In die nywerheidsgebied, 10de straat Koördinate: -27.671694,27.20636 Hierdie kamp het bestaan van September 1900 tot Januarie 1903. Teen Maart 1901 was die kamp reeds besonder groot met meer as 2500 inwoners met net een medikus beskikbaar – maagkoors het

KROONSTAD-KONSENTRASIEKAMP2024-03-12T11:58:53+02:00
14 12, 2023

HEILBRON-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-27T08:35:55+02:00

HEILBRON-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Munisipale begraafplaas, Hallstraat Koördinate: Die Heilbron-distrik het die ongemaklikheid van die Britse teenwoordigheid gevoel kort nadat die dorp op 7 Junie 1900 ingeneem is. Soos in Winburg, is leë huise deur die soldate geplunder en voedsel is ingeperk

HEILBRON-KONSENTRASIEKAMP2024-02-27T08:35:55+02:00
14 12, 2023

HARRISMITH-KONSENTRASIEKAMP

2024-11-01T14:48:52+02:00

HARRISMITH-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Munisipale begraafplaas Koördinate: Harrismith was een van die kleinste en mees onbeduidende konsentrasiekampe maar sy ligging, op die grens van Natal, het die kamp ’n unieke karakter gegee. Die dameskomitee het gemeen dat die kamp op ’n mooi

HARRISMITH-KONSENTRASIEKAMP2024-11-01T14:48:52+02:00
14 12, 2023

ORANJERIVIERSTASIE-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-27T08:55:09+02:00

ORANJERIVIERSTASIE-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Op die plaas Doornbult, distrik Hopetown Koördinate: -29.6788891,24.2049271 Hierdie kamp het bestaan van April 1901 tot November 1902 met ongeveer 238 sterftes. Die eerste terrein was in ’n holte sonder dreinering en die nuwe kamp moes verder suid,

ORANJERIVIERSTASIE-KONSENTRASIEKAMP2024-02-27T08:55:09+02:00
14 12, 2023

BRANDFORT-KONSENTRASIEKAMP

2024-11-01T14:09:04+02:00

BRANDFORT-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Keeromstraat, Brandfort Koördinate: -28.7034276,26.470774 Die Brandfort-konsentrasiekamp het in Januarie 1901 ontstaan en die tweehonderd aanvanklike inwoners was hoofsaaklik van Bultfontein en Hoopstad afkomstig. Op daardie stadium was die meeste Boeregesinne deur die dorp versprei of hulle het in

BRANDFORT-KONSENTRASIEKAMP2024-11-01T14:09:04+02:00
Go to Top