UITENHAGE-KONSENTRASIEKAMP

2025-04-29T10:15:06+02:00

UITENHAGE-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Privaat grond, ongeveer 7 km op pad na Graaff-Reinet Koördinate: -33.726361,25.423028 Uitenhage was die derde van die kampe wat die Oranjerivierkolonie- (ORK)-owerhede aan die kus gevestig het. Louis Mansergh, die Kaapkolonie sekretaris van openbare werke, wat verantwoordelik was