DIE OU PRESIDENSIE, BLOEMFONTEIN
chrisnaag2025-04-30T07:29:42+02:00DIE OU PRESIDENSIE, BLOEMFONTEIN Die deftige Presidentswoning staan in President Brandstraat net suid van Bloemspruit. In 1840 het ’n Trekker-veeboer Johan Nicolaas Brits sy hartbeeshuisie ongeveer 300 m van die fontein in die omgewing van die huidige Presidensie opgerig. Met die