DIE OU TRONK, GRAHAMSTAD

2024-05-02T13:52:45+02:00

DIE OU TRONK, GRAHAMSTAD Die ontstaan van Grahamstad was, soos in die geval van meeste van ons dorpe en stede, heel beskeie. ’n Eenvoudige en langwerpige geboutjie in Hoogstraat, ’n klein entjie onderkant die bekende Drosdyhek, was een van die eerste