PINEHURST, OUDTSHOORN
chrisnaag2024-04-08T09:04:59+02:00PINEHURST, OUDTSHOORN Aan die westeroewer van die Grobbelaarsrivier byna in die middel van Oudtshoorn staan een van die bekendste “volstruispaleise”, Pinehurst. Dit vorm tans deel van die manskoshuis van die Opleidingskollege vir Onderwysers. Volstruisboerdery in die distrik Oudtshoorn het sy ontstaan