DIE PELLISSIER-HUIS, BETHULIE

2025-04-30T12:34:06+02:00

DIE PELLISSIER-HUIS, BETHULIE In 1829 het die Paryse Sendinggenootskap sy eerste drie sendelinge na Suid-Afrika gestuur. In 1831 is hulle geledere versterk deur die koms van Jean Pierre Pellissier. Saam met Rolland en Lemue het hy na Betsjoeanaland gegaan en op