PH NORTJÉ (1920-2012)
chrisnaag2024-05-16T08:24:22+02:00PH NORTJÉ (1920-2012) PH Nortjé was ’n bekende Afrikaanse skrywer wat veral bekendheid verwerf het vir sy humoristiese outobiografiese vertellings oor die Bolandse dorp Wellington en sy mense. Peter Henry Nortjé is op 20 Oktober 1920 op die plaas Klipfontein naby Willowmore in die Baviaanskloof