PIET POTGIETER SE GRAF, POTGIETERSRUS

2024-05-02T14:01:16+02:00

PIET POTGIETER SE GRAF, POTGIETERSRUS Die gruwelmoord op ’n Boerejaggeselskap het tot die dood van kommandant-generaal Piet Potgieter gelei. Die geselskap, bestaande uit 23 mans, vrouens en kinders, het in Oktober 1854 slagoffers van Mokopane (ook Makapaan genoem) se volgelinge geword.