PIONIERSHUIS, HORNESNEK
chrisnaag2024-04-09T13:39:03+02:00PIONIERSHUIS, HORNESNEK ’n Baie ou Boerewoning, aan die westekant van Pretoria, is die ou pioniershuisie wat op die plaas Boekenhoutkloof teen die suidelike hange van die Magaliesberg staan. Die huisie is geleë op die plaas Boekenhoutkloof wat oorspronklik 1700 morg groot