9 05, 2025

JAN F. CELLIERS (1839-1895)

2025-05-09T10:56:58+02:00

JAN F. CELLIERS (1839-1895) Jan F. Celliers was ’n Suid-Afrikaanse joernalis, koerantredakteur en politikus. Jan Francois Celliers is op 5 Maart 1839 in Wellington in die Wes-Kaap gebore en het aan Paarl Gimnasium gematrikuleer. In 1863, op 24-jarige leeftyd, het hy hom by die Kaapse

JAN F. CELLIERS (1839-1895)2025-05-09T10:56:58+02:00
9 05, 2025

WILLEM CRUYWAGEN (1921-2013)

2025-05-09T09:52:32+02:00

WILLEM CRUYWAGEN (1921-2013) Dr. Willem Cruywagen was ’n Suid-Afrikaanse politikus wat ook lid van verskeie kultuur- en erfenisorganisasies was. Willem Adriaan Cruywagen is op 9 Maart 1921 op Ugie in die Oos-Kaap gebore en het aan die Hoërskool Elliot gematrikuleer. Hy het aan die Graaff-Reinetse

WILLEM CRUYWAGEN (1921-2013)2025-05-09T09:52:32+02:00
15 05, 2024

TIELMAN ROOS (1879-1935)

2024-05-15T10:45:33+02:00

TIELMAN ROOS (1879-1935) Tielman Roos was ’n Suid-Afrikaanse politikus, advokaat, regter en kabinetsminister. Tielman Johannes de Villiers Roos is op 8 Mei 1879 in Kaapstad gebore. Hy is as regsgeleerde opgelei en het in 1902 na Transvaal verhuis. Hier het hy leier van die Nasionale

TIELMAN ROOS (1879-1935)2024-05-15T10:45:33+02:00
Go to Top