21 06, 2024

RAADSAAL, PRETORIA

2024-06-21T11:28:20+02:00

RAADSAAL, PRETORIA Nadat Brittanje in 1852 die onafhanklikheid van die gebied noord van die Vaalrivier erken het, het die politieke ontwikkeling van die oor-Vaalse Voortrekkers aarselend begin. Die rede was dat daar aansienlike politieke verdeeldheid onder die Voortrekkers was, en

RAADSAAL, PRETORIA2024-06-21T11:28:20+02:00
10 05, 2024

ANDRIES SE WATERWIEL IN DIE APIES WORD MEINTJES SE MEULE

2024-05-10T12:45:12+02:00

ANDRIES SE WATERWIEL IN DIE APIES WORD MEINTJES SE MEULE Eens was daar ’n waterwiel in die Apiesrivier en die storie van sy oorsprong begin by Pretoria se eerste landdros en maak ’n draai by ’n rits bekende name uit toeka se dae. Van Arcadia

ANDRIES SE WATERWIEL IN DIE APIES WORD MEINTJES SE MEULE2024-05-10T12:45:12+02:00
18 04, 2024

APJ VAN DER WALT (1814-1861)

2024-04-18T12:52:31+02:00

APJ VAN DER WALT (1814-1861) APJ van der Walt was die eerste veldkornet van Pretoria. Andries Petrus Jacobus van der Walt is op 9 Oktober 1814 in Graaff-Reinet gebore. Hy was ’n agterkleinseun van JP van der Walt, veldkommandant van die Tarka en Renosterberg en

APJ VAN DER WALT (1814-1861)2024-04-18T12:52:31+02:00
9 04, 2024

ENGELENBURGHUIS, PRETORIA

2024-04-09T11:53:29+02:00

ENGELENBURGHUIS, PRETORIA Teen die suidwestelike kant van Meintjeskop in Pretoria staan ’n monument vir ’n man wat met sy lewe en nalatenskap ’n groot bydrae tot die bevordering van die Afrikaanse taal en kultuur, die geskiedenis, wetenskap en tegniek, gelewer

ENGELENBURGHUIS, PRETORIA2024-04-09T11:53:29+02:00
9 04, 2024

LOUIS BOTHA-STANDBEELD, PRETORIA

2024-04-09T09:15:59+02:00

LOUIS BOTHA-STANDBEELD, PRETORIA Drie standbeelde is van generaal Louis Botha gemaak. In die Botha-tuin in Durban staan ’n ruiterstandbeeld wat deur Anton van Wouw gemaak en op 14 Julie 1923 deur generaal JC Smuts onthul is. Op Stalplein, Kaapstad, is ’n

LOUIS BOTHA-STANDBEELD, PRETORIA2024-04-09T09:15:59+02:00
15 03, 2024

KORT GESKIEDENIS VAN PRETORIA SE OOSFORT

2024-03-15T07:27:02+02:00

KORT GESKIEDENIS VAN PRETORIA SE OOSFORT Die oorblyfsels van die grootste vesting wat die Britte tydens die Anglo-Boereoorlog van 1899 tot 1902 gebou het, kan vandag nog by Strubenkop in die voorstad Lynnwood in Pretoria gesien word. Dit is vandag ’n natuurreservaat wat deur die Stad

KORT GESKIEDENIS VAN PRETORIA SE OOSFORT2024-03-15T07:27:02+02:00
Go to Top