DIE PROVOOSGEBOU, GRAHAMSTAD
chrisnaag2024-05-02T14:28:08+02:00DIE PROVOOSGEBOU, GRAHAMSTAD Die sogenaamde Provoosgebou het saam met die versterkte drosdyterrein en Fort Selwyn deel uitgemaak van sir Benjamin D’Urban se verdedigingsplan van 1835. Dit is dan ook op die ou drosdyterrein naby die Albany-museum en die Botaniese Tuin geleë.