JOPIE FOURIE (1878-1914)
chrisnaag2024-04-18T12:24:42+02:00JOPIE FOURIE (1878-1914) Jopie Fourie was ’n Boerekryger van die Anglo-Boereoorlog wat by die rebellie van 1914 aangesluit het terwyl hy ’n offisier in die Suid-Afrikaanse Burgermag was. Josef Johannes Fourie is op 27 Augustus 1878 in die distrik van Pretoria gebore en tydens die