14 06, 2024

JAMIE UYS (1921-1996)

2024-06-14T08:29:56+02:00

JAMIE UYS (1921-1996) Jamie Uys was een van die suksesvolste rolprentregisseurs wat Suid-Afrika nog opgelewer het. Jacobus Johannes Uys is op 30 Mei 1921 in Boksburg gebore en het aan die Hoërskool Voortrekker gematrikuleer. Hy was aanvanklik ’n wiskundeonderwyser, maar later is hy as die

JAMIE UYS (1921-1996)2024-06-14T08:29:56+02:00
24 04, 2024

GERRIT SCHOONHOVEN (1958-2020)

2024-04-24T10:53:36+02:00

GERRIT SCHOONHOVEN (1958-2020) Die Afrikaanse akteur en regisseur Gerrit Schoonhoven is in die ouderdom van 62 jaar aan kanker oorlede. Hy is op 27 September 1958 gebore; hy het drama aan die destydse Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys gestudeer en in 1981 sy honneursgraad

GERRIT SCHOONHOVEN (1958-2020)2024-04-24T10:53:36+02:00
23 04, 2024

PAUL EILERS (1945-2019)

2024-04-23T14:08:09+02:00

PAUL EILERS (1945-2019) Die legendariese Afrikaanse akteur, rolprentregisseur en omroeper Paul Eilers is op 28 Junie 2019 in die ouderdom van 74 jaar oorlede. Eilers, wat in 1945 op die Vrystaatse dorp Boshof gebore is en in Kimberley gematrikuleer het, het in 1963 by die Johan Fourie-toneelgeselskap

PAUL EILERS (1945-2019)2024-04-23T14:08:09+02:00
Go to Top