DIE RETIEFKLIP, KERKENBERG, DIST. HARRISMITH

2025-04-30T13:37:33+02:00

DIE RETIEFKLIP, KERKENBERG, DIST. HARRISMITH Dertig km suid van Harrismith loop die pad na Bergville in Natal met die steil Oliviershoekpas die Drakensberge oor. Byna bo-op die pas draai ’n paadjie links weg, gaan deur die Oudebergspruit en dan teen ’n