DIE GEBOORTEPLEK VAN PRESIDENT M.T. STEYN, DIST. WINBURG
chrisnaag2025-04-30T13:16:29+02:00DIE GEBOORTEPLEK VAN PRESIDENT M.T. STEYN, DIST. WINBURG Nouliks ’n kilometer suid van Winburg draai ’n pad ooswaarts uit die nasionale pad na die Voortrekkermonument en die plaas Rietfontein. Op hierdie plaas staan ’n eenvoudige, nederige, langwerpige kliphuisie en daarin is