KLIPSTAPEL: DIE SANDRIVIER-KONVENSIE, DIST. WINBURG

2025-04-30T13:25:11+02:00

KLIPSTAPEL: DIE SANDRIVIER-KONVENSIE, DIST. WINBURG Omtrent 30 km noord van die ou Voortrekkerdorpie Winburg loop die nasionale pad oor golwende heuwels tussen die bouvalle van Leghojakrale deur en daal dan skielik af na die Sandrivier. Net anderkant die brug aan die