13 05, 2024

DIE TROEBADOER (ED VAN WYK) (1951-2023)

2024-05-13T14:18:54+02:00

DIE TROEBADOER (ED VAN WYK) (1951-2023) Die sanger Ed van Wyk, ook bekend as Die Troebadoer, is in die ouderdom van 71 jaar oorlede. Edwin Charl van Wyk is op 3 September 1951 in Johannesburg gebore en het sy diensplig in die Suid-Afrikaanse Lugmag verrig.

DIE TROEBADOER (ED VAN WYK) (1951-2023)2024-05-13T14:18:54+02:00
24 04, 2024

EVE BOSWELL (1922-1998)

2024-04-24T13:10:27+02:00

EVE BOSWELL (1922-1998) Nie alle kunstenaars wat Afrikaanse volksmusiek gesing het, is in Suid-Afrika gebore of selfs Afrikaans magtig nie. Een voorbeeld is Eve Boswell. Eva Edith Keleti is op 11 Mei 1922 in Boedapest, Hongarye, gebore en het in 1939 saam met die Boswell-sirkus

EVE BOSWELL (1922-1998)2024-04-24T13:10:27+02:00
24 04, 2024

LANCE JAMES (1938-2020)

2024-04-24T10:47:28+02:00

LANCE JAMES (1938-2020) Op 2 Maart 2020 het die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf een van sy groot geeste verloor toe Lance James oorlede is. Lance James Liebenberg is op 18 Julie 1938 in Germiston gebore, en het sy eerste opnames in 1957 gemaak. Dit was die begin

LANCE JAMES (1938-2020)2024-04-24T10:47:28+02:00
24 04, 2024

THEUNS JORDAAN (1971-2021)

2024-04-24T08:50:07+02:00

THEUNS JORDAAN (1971-2021) Die gewilde Afrikaanse sanger Theuns Jordaan is op 17 November 2021 in die ouderdom van 50 jaar oorlede nadat bloedkanker by hom gediagnoseer is. Theuns is op 10 Januarie 1971 op ’n plaas naby Venterstad in die Karoo gebore en het aan

THEUNS JORDAAN (1971-2021)2024-04-24T08:50:07+02:00
24 04, 2024

PIET BOTHA (1955-2019)

2024-04-24T08:44:51+02:00

PIET BOTHA (1955-2019) Goeienag Generaal Die rock-sanger Piet Botha het op 2 Junie 2019 sy stryd teen pankreaskanker verloor, minder as ’n jaar nadat sy ewe bekende pa, oudminister Pik Botha, oorlede is. Dit gebeur nie gereeld dat pa en kind om verskillende redes bekend

PIET BOTHA (1955-2019)2024-04-24T08:44:51+02:00
23 04, 2024

LOUIS VAN RENSBURG (1944-2012)

2024-04-23T13:56:17+02:00

LOUIS VAN RENSBURG (1944-2012) As daar een Afrikaanse sanger en liedjieskrywer was wat in die 1980’s en 1990’s sinoniem met Afrikaanse televisie-en-rolprentmusiek was, was dit Louis van Rensburg. Louis Wilfred Janse van Rensburg is op 31 Julie 1944 in Johannesburg gebore en het op ’n

LOUIS VAN RENSBURG (1944-2012)2024-04-23T13:56:17+02:00
9 01, 2024

KOOS DU PLESSIS (1945-1984)

2024-04-24T10:31:23+02:00

KOOS DU PLESSIS (1945-1984) Op 15 Januarie 2024 was dit veertig jaar sedert die Suid-Afrikaanse musiekbedryf seker die grootste baanbreker en beste liedjieskrywer in die geskiedenis van Afrikaanse musiek, Koos du Plessis, verloor het. Jacobus Johannes du Plessis is op 10 Mei 1945 in die

KOOS DU PLESSIS (1945-1984)2024-04-24T10:31:23+02:00
Go to Top