DIE SLAG VAN DWARSVLEI
chrisnaag2024-05-15T14:15:16+02:00DIE SLAG VAN DWARSVLEI Teen Junie 1900 het die Britte die meeste groot dorpe in Transvaal beset, maar die Boere was steeds in beheer van die plattelandse gebiede in die Magaliesberg en Rustenburg was so te sê onder beleg. Op 11 Julie 1900 het ’n