PIERRE VAN RYNEVELD (1891-1972)

2024-05-14T12:36:43+02:00

PIERRE VAN RYNEVELD (1891-1972) Sir Pierre van Ryneveld was ’n Suid-Afrikaanse lugvaartpionier en die stigtersbevelvoerder van die Suid-Afrikaanse Lugmag. Hesperus Andrias van Ryneveld is op 2 Mei 1891 op Senekal in die Vrystaat gebore en het aan Grey-kollege in Bloemfontein gematrikuleer. Hierna het hy hom