MAUD SUMNER (1902-1985)
chrisnaag2025-05-06T08:54:50+02:00MAUD SUMNER (1902-1985) Maud Sumner was ’n Suid-Afrikaanse skilder en digter. Maud Frances Eyston Sumner is in 1902 in Johannesburg gebore en nadat sy gematrikuleer het, het sy in die letterkunde aan die Universiteit van Oxford gestudeer, waarna sy aan die Westminster School of Art