15 05, 2024

JOHANNES VAN MELLE (1887-1953)

2024-05-15T10:40:37+02:00

JOHANNES VAN MELLE (1887-1953) Johannes van Melle was ’n Nederlandse en Suid-Afrikaanse skrywer. Hy is op 11 Februarie 1887 in die Nederlandse dorp Goes gebore en het in 1906 na Suid-Afrika gekom waar hy in die distrikte Wakkerstroom en Bronkhorstspruit skoolgehou het. Hy het in

JOHANNES VAN MELLE (1887-1953)2024-05-15T10:40:37+02:00
14 05, 2024

NP VAN WYK LOUW (1906-1970)

2024-05-14T09:39:48+02:00

NP VAN WYK LOUW (1906-1970) NP van Wyk Louw was ’n Afrikaanse digter en skrywer wat ook ’n professor aan die Universiteit van die Witwatersrand en die Gemeentelike Universiteit van Amsterdam was. Nicholaas Petrus van Wyk Louw is op 11 Junie 1906 op Sutherland in

NP VAN WYK LOUW (1906-1970)2024-05-14T09:39:48+02:00
13 05, 2024

ANDRÉ P BRINK (1935-2015)

2024-05-13T14:36:20+02:00

ANDRÉ P BRINK (1935-2015) André P Brink was ’n wêreldbekende Afrikaanse skrywer en professor in letterkunde. André Philippus Brink is op 29 Mei 1935 op Vrede in die Vrystaat gebore. In 1955 het hy die BA-graad met lof aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër

ANDRÉ P BRINK (1935-2015)2024-05-13T14:36:20+02:00
24 04, 2024

PH NORTJÉ (1920-2012)

2024-05-16T08:24:22+02:00

PH NORTJÉ (1920-2012) PH Nortjé was ’n bekende Afrikaanse skrywer wat veral bekendheid verwerf het vir sy humoristiese outobiografiese vertellings oor die Bolandse dorp Wellington en sy mense. Peter Henry Nortjé is op 20 Oktober 1920 op die plaas Klipfontein naby Willowmore in die Baviaanskloof

PH NORTJÉ (1920-2012)2024-05-16T08:24:22+02:00
24 04, 2024

VERNA VELS (1933-2014)

2024-04-24T12:43:03+02:00

VERNA VELS (1933-2014) Omtrent almal onthou Liewe Heksie; ’n karakter wat deur Verna Vels geskep is, en waarmee die jongspan deur middel van boeke, langspeelplate en drie televisiereekse kennis gemaak het. Verna Barbara Robertson Vels is op 13 Junie 1933 gebore en was ’n Afrikaanse

VERNA VELS (1933-2014)2024-04-24T12:43:03+02:00
24 04, 2024

PIET DE JAGER (1953-2023)

2024-04-24T12:00:01+02:00

PIET DE JAGER (1953-2023) Piet de Jager was ’n Suid-Afrikaanse regsgeleerde wat bekendheid as rolprentvervaardiger en digter verwerf het. Hy is op 22 Januarie 1953 op Bethal gebore en sy pa, Salmon, was ’n landdros. Vanweë sy pa se beroep het hulle baie rondgetrek, met

PIET DE JAGER (1953-2023)2024-04-24T12:00:01+02:00
24 04, 2024

MADELEINE VAN BILJON (1928-2010)

2024-04-24T11:13:20+02:00

MADELEINE VAN BILJON (1928-2010) Madeleine van Biljon was ’n bekende Afrikaanse skryfster en joernalis. Madeleine Leonore Pretorius is op 14 Mei 1928 op Lichtenburg in die hedendaagse Noordwes gebore. Die gesin het, terwyl sy op skool was, baie rondgetrek, en sy het in Kaapstad, die

MADELEINE VAN BILJON (1928-2010)2024-04-24T11:13:20+02:00
24 04, 2024

MARZANNE LEROUX-VAN DER BOON (1940-2022)

2024-04-24T08:38:58+02:00

MARZANNE LEROUX-VAN DER BOON (1940-2022) Die Afrikaanse skrywer Marzanne le Roux-Van der Boon is 17 Augustus 2022 oorlede. Marthé Suzanne Steenkamp is op 26 Desember 1940 in Somerset-Wes gebore. Haar pa was ’n versekeringsagent wat weens die aard van sy werk gereeld moes verhuis. Sy

MARZANNE LEROUX-VAN DER BOON (1940-2022)2024-04-24T08:38:58+02:00
18 04, 2024

DOLF VAN NIEKERK (1929-2022)

2024-04-18T13:29:00+02:00

DOLF VAN NIEKERK (1929-2022) Dolf van Niekerk was ’n Afrikaanse dramaturg wat as deel van die Sestiger-beweging vernuwing in Afrikaanse letterkunde gebring het. Rudolf Johannes van Niekerk is op 22 Februarie 1929 op Edenburg in die Vrystaat gebore. Skaars ’n maand na sy geboorte is

DOLF VAN NIEKERK (1929-2022)2024-04-18T13:29:00+02:00
9 04, 2024

NP VAN WYK LOUW-BORSBEELD, PRETORIA

2024-04-09T08:09:00+02:00

NP VAN WYK LOUW-BORSBEELD, PRETORIA Nicolaas Petrus van Wyk Louw is op 11 Junie 1906 op Sutherland in die Kaapprovinsie gebore. Hy het op Sutherland skoolgegaan tot sy dertiende jaar, waarna die gesin na Kaapstad verhuis het. In 1923 gaan hy

NP VAN WYK LOUW-BORSBEELD, PRETORIA2024-04-09T08:09:00+02:00
Go to Top