DIE SLAGVELD VAN BOOMPLAATS, 1848, DIST. TROMPSBURG

2025-04-30T11:47:36+02:00

DIE SLAGVELD VAN BOOMPLAATS, 1848, DIST. TROMPSBURG Vanaf Trompsburg loop ’n gruispad byna reg wes na Jagersfontein. As ’n mens met hierdie pad ry, sien jy van vér af die hoë rante met die kenmerkende spitskop aan die voet waarvan Boomplaats