19 AUGUSTUS
chrisnaag2024-04-02T13:49:53+02:0019 AUGUSTUS GEBEURE 1901 – Anglo-Boereoorlog: Burgers gefusilleer By Graaff-Reinet word Petrus Jacobus Fourie, Jan van Rensburg en Lodewyk Francois Stephanus Pfeiffer deur ’n Britse vuurpeleton vir verraad en die moord op Britse troepe gefusilleer. Fourie was ’n 40-jarige, welgestelde