S.J. DU TOIT (1847-1911)
chrisnaag2025-05-09T09:18:27+02:00S.J. DU TOIT (1847-1911) S.J. du Toit was ’n predikant van die NG Kerk, ’n stigterslid van die Genootskap van Regte Afrikaners en redakteur van verskeie Afrikaanse koerante en tydskrifte. Stephanus Jacobus du Toit is op 9 Oktober 1847 op die plaas Kleinbosch in Daljosafat