19 02, 2024

MEINTJESKOP-KONSENTRASIEKAMP

2025-04-23T11:12:44+02:00

MEINTJESKOP-KONSENTRASIEKAMP Alhoewel Meintjeskop deel van die Transvaalse stelsel was, was die doel daarvan effens anders as die meerderheid van die kampe, aangesien dit spesifiek gestig is om die families van National Scouts te huisves – daardie Boere wat vir die

MEINTJESKOP-KONSENTRASIEKAMP2025-04-23T11:12:44+02:00
19 02, 2024

JOHANNESBURG-KONSENTRASIEKAMP

2025-04-23T10:59:11+02:00

JOHANNESBURG-KONSENTRASIEKAMP Johannesburg was ’n ongewone kamp deurdat dit die enigste stedelike kamp in die hele stelsel was. Soos Pretoria, het Johannesburg vanaf die begin van die oorlog groot getalle vlugtelinge gehad wat hulp nodig gehad het, en dit het toegeneem met

JOHANNESBURG-KONSENTRASIEKAMP2025-04-23T10:59:11+02:00
14 12, 2023

VOLKSRUST-KONSENTRASIEKAMP

2025-04-23T09:27:27+02:00

VOLKSRUST-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Voortrekkerplein by die Burgersentrum, h.v. Joubert en Laingsnekstrate, Koördinate: -27.3667871,29.8875557 Die Volksrust-konsentrasiekamp was in die skadu van die Majuba-berg op die grens van Natal. Hier is waar die Boere die Engelse omtrent twintig jaar tevore verslaan het; dit

VOLKSRUST-KONSENTRASIEKAMP2025-04-23T09:27:27+02:00
14 12, 2023

VEREENIGING-KONSENTRASIEKAMP

2025-04-23T11:36:14+02:00

VEREENIGING-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Ou munisipale begraafplaas, Nic Bothastraat, Vereeniging Koördinate: -26.675611,27.912472 Die Vereeniging-konsentrasiekamp het in September 1900 ontstaan en is in twee dele verdeel. Die Burgherkamp was die kleiner kamp en het ongeveer 150 mense van 25 gesinne gehuisves. Dit was

VEREENIGING-KONSENTRASIEKAMP2025-04-23T11:36:14+02:00
14 12, 2023

TURFFONTEIN-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-23T12:00:06+02:00

TURFFONTEIN-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Suideroord , Malutistraat, Mondeor Koördinate: -26.272334,28.0218773 Hierdie kamp is in Desember 1900 geopen. Die kamp was geleë te Turffontein – die Johannesburgse renbaan – waar die mense in die pawiljoene gebly het. Alhoewel dit redelik waterdig was, was

TURFFONTEIN-KONSENTRASIEKAMP2024-02-23T12:00:06+02:00
14 12, 2023

STANDERTON-KONSENTRASIEKAMP

2024-03-12T12:06:24+02:00

STANDERTON-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Ou munisipale begraafplaas, BergstraatKoördinate: -26.949889,29.251Hierdie kamp het bestaan van Desember 1900 tot Januarie 1903 met ongeveer 1173 sterftes. Die huisvesting in dié kamp was van ’n swak gehalte en onvoldoende, sooihutte moes vir die vroue en kinders opgerig word

STANDERTON-KONSENTRASIEKAMP2024-03-12T12:06:24+02:00
14 12, 2023

POTCHEFSTROOM-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-23T11:46:01+02:00

POTCHEFSTROOM-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Olën Park by die Rugbystadion Koördinate: -26.7132609,27.0873687 Hierdie kamp was een van die oudste in Transvaal en het bestaan van September 1900 tot Maart 1903 met ongeveer 1293 sterftes. Teen die einde van 1901 was die kampinwonertal 7400.

POTCHEFSTROOM-KONSENTRASIEKAMP2024-02-23T11:46:01+02:00
14 12, 2023

PIETERSBURG-KONSENTRASIEKAMP

2025-04-23T11:28:52+02:00

PIETERSBURG-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Agaatstraat, Nywerheidsgebied, Polokwane Koördinate: -23.9100275,29.4357529 Pietersburg was die mees noordelike konsentrasiekamp en die moeilikste een om van enige dienste te voorsien omdat dit geïsoleerd was. Hoewel Pietersburg self oop was, was die nabygeleë Zoutpansberg bebos en bergagtig, en

PIETERSBURG-KONSENTRASIEKAMP2025-04-23T11:28:52+02:00
14 12, 2023

NYLSTROOM-KONSENTRASIEKAMP

2025-04-23T11:17:40+02:00

NYLSTROOM-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Ou munisipale begraafplaas Koördinate: -24.6964679,28.4113504 Met die stigting van die Nylstroom-konsentrasiekamp het die meeste mense redelik informeel in die dorp se huise, kerke en tronke gewoon. Ander het in tente tussen die huise gewoon en baie inwoners het

NYLSTROOM-KONSENTRASIEKAMP2025-04-23T11:17:40+02:00
14 12, 2023

MIDDELBURG-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-23T10:54:12+02:00

MIDDELBURG-KONSENTRASIEKAMP Ligging: 1. Ou munisipale begraafplaas, Totiustraat Koördinate: -25.763139,29.448167 Ligging: 2. Kareelaan, Kanonkop Koördinate: -25.7438577,29.4684723 Ligging: 3. H.v. Samora Machell- en Verdoornstraat Koördinate: -25.789333,29.463333 Hierdie kamp het bestaan van Februarie 1901 tot Januarie 1903 met ongeveer 2239 sterftes. Dit was

MIDDELBURG-KONSENTRASIEKAMP2024-02-23T10:54:12+02:00
Go to Top