DIE TWEETORINGKERK
chrisnaag2025-04-30T11:02:38+02:00DIE TWEETORINGKERK In die hartjie van Bloemfontein, dwars in die weg in Kerkstraat, staan hierdie merkwaardige ou kerk wat baie dekades die simbool van die Afrikaanse kerklike lewe in hierdie stad was. Die Ned. Geref. gemeente Bloemfontein is op 30 November