14 12, 2023

VEREENIGING-KONSENTRASIEKAMP

2024-05-13T10:45:38+02:00

VEREENIGING-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Ou munisipale begraafplaas, Nic Bothastraat, Vereeniging Koördinate: -26.675611,27.912472 Die Vereeniging-konsentrasiekamp het in September 1900 ontstaan en is in twee dele verdeel. Die Burgherkamp was die kleiner kamp en het ongeveer 150 mense van 25 gesinne gehuisves. Dit was

VEREENIGING-KONSENTRASIEKAMP2024-05-13T10:45:38+02:00
14 12, 2023

UITENHAGE-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-23T12:02:37+02:00

UITENHAGE-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Privaat grond, ongeveer 7 km op pad na Graaff-Reinet Koördinate: -33.726361,25.423028 Uitenhage was die derde van die kampe wat die Oranjerivierkolonie- (ORK)-owerhede aan die kus gevestig het. Louis Mansergh, die Kaapkolonie sekretaris van openbare werke, wat verantwoordelik was vir

UITENHAGE-KONSENTRASIEKAMP2024-02-23T12:02:37+02:00
14 12, 2023

TURFFONTEIN-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-23T12:00:06+02:00

TURFFONTEIN-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Suideroord , Malutistraat, Mondeor Koördinate: -26.272334,28.0218773 Hierdie kamp is in Desember 1900 geopen. Die kamp was geleë te Turffontein – die Johannesburgse renbaan – waar die mense in die pawiljoene gebly het. Alhoewel dit redelik waterdig was, was

TURFFONTEIN-KONSENTRASIEKAMP2024-02-23T12:00:06+02:00
14 12, 2023

STANDERTON-KONSENTRASIEKAMP

2024-03-12T12:06:24+02:00

STANDERTON-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Ou munisipale begraafplaas, BergstraatKoördinate: -26.949889,29.251Hierdie kamp het bestaan van Desember 1900 tot Januarie 1903 met ongeveer 1173 sterftes. Die huisvesting in dié kamp was van ’n swak gehalte en onvoldoende, sooihutte moes vir die vroue en kinders opgerig word

STANDERTON-KONSENTRASIEKAMP2024-03-12T12:06:24+02:00
14 12, 2023

SPRINGFONTEIN-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-23T11:48:49+02:00

SPRINGFONTEIN-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Ongeveer 4 km buite die dorp, suid-oos van die stasie Koördinate: -30.276833,25.71455 Alhoewel dit nie presies duidelik is wanneer die Springfontein-kamp gestig is nie, het die distrikskommissaris van Bloemfontein in Januarie 1901 berig dat hy die dorp besoek

SPRINGFONTEIN-KONSENTRASIEKAMP2024-02-23T11:48:49+02:00
14 12, 2023

POTCHEFSTROOM-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-23T11:46:01+02:00

POTCHEFSTROOM-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Olën Park by die Rugbystadion Koördinate: -26.7132609,27.0873687 Hierdie kamp was een van die oudste in Transvaal en het bestaan van September 1900 tot Maart 1903 met ongeveer 1293 sterftes. Teen die einde van 1901 was die kampinwonertal 7400.

POTCHEFSTROOM-KONSENTRASIEKAMP2024-02-23T11:46:01+02:00
14 12, 2023

PORT ELIZABETH-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-23T11:37:43+02:00

PORT-ELIZABETH-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Tuin van Herinnering, Noord Einde begraafplaas, Patersonweg Koördinate: -33.9230836,25.6077018 Die kamp in Port Elizabeth het ontstaan kort ná die inval in die Vrystaat, as gevolg van ’n oorhaastige besluit deur die Britse leër, gekonfronteer met die probleem om

PORT ELIZABETH-KONSENTRASIEKAMP2024-02-23T11:37:43+02:00
14 12, 2023

PIETERMARITZBURG-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-23T11:34:29+02:00

PIETERMARITZBURG-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Commercialstraat begraafplaas, Chief Albert Luthuli straat Koördinate: -29.6073753,30.3816023 Pietermaritzburg was een van die vroegste kampe wat in Augustus 1900 gestig is, om oorspronklik voorsiening te maak vir die Afrikaners van Noord-Natal wat hul huise verloor het in die

PIETERMARITZBURG-KONSENTRASIEKAMP2024-02-23T11:34:29+02:00
14 12, 2023

PIETERSBURG-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-23T11:30:15+02:00

PIETERSBURG-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Agaatstraat, Nywerheidsgebied, Polokwane Koördinate: -23.9100275,29.4357529 Die Pietersburg-kamp is op 11 Mei 1901 naby Pietersburg geopen. Die eerste sewe sterfgevalle is reeds in Mei dieselfde jaar hier aangemeld. Hierdie kamp moes vir die hele Zoutpansberg-distrik noord van Marabastad dien.

PIETERSBURG-KONSENTRASIEKAMP2024-02-23T11:30:15+02:00
14 12, 2023

ORANJERIVIERSTASIE-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-23T11:27:47+02:00

ORANJERIVIERSTASIE-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Op die plaas Doornbult naby Hopetown Koördinate: -29.6788206,24.2026213 Die terrein van die Oranjerivier-konsentrasiekamp in die Noord-Kaap is een van die bes bewaarde konsentrasiekampterreine van die Anglo-Boereoorlog. Die geskiedenis van die konsentrasiekamp bestaan uit twee fases. Aanvanklik was die

ORANJERIVIERSTASIE-KONSENTRASIEKAMP2024-02-23T11:27:47+02:00
Go to Top