VERSOENINGSBEELDEGROEP, RUSTENBURG
chrisnaag2024-04-09T14:16:38+02:00VERSOENINGSBEELDEGROEP, RUSTENBURG AH Potgieter het geweier om saam met AWJ Pretorius deel te neem aan die Slag by Boomplaats in 1848, aangesien hy so min as moontlik kontak met die Britse gesag in die Oranjerivier-Soewereiniteit wou hê. Dit het ’n verwydering