Skip to content
  • ALGEMEEN
  • TYDVAKKE
    • PIONIERS (1652–1820)
    • GROOT TREK (1820–1845)
    • PRESIDENTE (1845–1902)
    • GENERAALS (1902–1948)
    • NASIONALISTE (1948–1976)
    • MILITARISTE (1976-1994)
    • AFRIKANERS NA 1994
  • AFRIKANERJOERNAAL
    • Januarie
    • Februarie
    • Maart
    • April
    • Mei
    • Junie
    • Julie
    • Augustus
    • September
    • Oktober
    • November
    • Desember
  • Geskiedenisdagboek
    • Januarie
    • Februarie
    • Maart
    • April
    • Mei
    • Junie
    • Julie
    • Augustus
    • September
    • Oktober
    • November
    • Desember
  • Fotoversameling
  • Die Vrye Afrikaan
  • KLANKARGIEF
  • Kultuurkroniek
Loading...
  • AFRIKANERJOERNAAL

  • ALGEMEEN

    Afrikaners hou koers

AfrikanerjoernaalWebmeester2023-06-21T20:44:07+02:00

Januarie

Januarie se stukkies handel oor ’n deel van die geskiedenis van die Kaap onder die VOC se regering.

JANUARIE

Februarie

In Februarie word aspekte van mense se gewone lewens in die 17de en 18de eeue gedek, asook die Eerste Britse bewind, Bataafse Bewind en Tweede Britse bewind.

FEBRUARIE

Maart

In Maart se dagstukke word die Kaapkolonie gevolg van die vroeë dae van Britse bewind tot by die Groot Trek. Dit eindig met die donker dae toe al die belangrikste trekleiers gedood is en dit gelyk het of die trek op ’n mislukking gaan uitloop.

Maart

April

In April se dagstukke vorder ons deur die Groot Trek, die stigting van die Boererepublieke en die oplewing van ’n Afrikaner-identiteitsgevoel in die Kaapkolonie.

APRIL

Mei

Die dagstukke vir Mei dek die interessante tydperk vanaf die ontdekking van goud aan die Witwatersrand tot kort voor die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog. Dit vertel heelwat van die kulturele en ekonomiese ontwikkeling in Transvaal, die Vrystaat en die Kaapkolonie.

MEI

Junie

Juniemaand se stukkies lees ons meer van die algemene kultuurlewe net voor die Anglo-Boereoorlog. Dan begin die oorlog en heelwat onderwerpe wat daarmee te doen het, volg.

JUNIE

Julie

In Julie word die verhaal van die Anglo-Boereoorlog gevolg tot met die vredesluiting op 31 Mei 1902.

JULIE

Augustus

In Augustusmaand word die Afrikaner se herlewing, veral op kulturele en taalgebied, bespreek. Die merkwaardige opkoms van Afrikaans as alternatief vir Hollands kry aandag.

AUGUSTUS

September

Die opkoms en vordering van Afrikanernasionalisme na Uniewording tot aan die einde van die 1920’s kry aandag in Septembermaand se dagstukke. Dit het betrekking op alle lewensterreine.

SEPTEMBER

Oktober

Oktober se dagstukke beskryf van die eerstge groot prestasies in die Afrikaanse taal, soos digkuns van wêreldgehalte en rolprente. Die rol van Afrikanerwerkers en ekonomiese maatreëls vir die oplossing van die armblankevraagstuk loop oor na die ernstige verdeeldheid tydens die Tweede Wêreldoorlog.

OKTOBER

November

In Novembermaand se dagstukke beleef ons die hoofbloei van Afrikanerskap met politieke mag, republiekwording, ‘n ekonomiese wonderwerk en buitengewone prestasies op letterkundige en selfs mediese gebied. Dit eindig met die eerste tekens van naderende verdeeldheid, met die stigting van die HNP.

NOVEMBER

Desember

Gedurende Desember lees ons van die stadige agteruitgang in die Afrikaner se situasie sedert die 1970’s, tot by die magsverlies van 1994. Daarna volg beskouings van wat sedertdien gebeur het en wat Afrikaners se toekomsvooruitsigte is.

DESEMBER

Voortrekkermonument, Eeufeeslaan,

Groenkloof 

012 301 1777
081 586 7048

© Kopiereg 2015 | Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge

Bepalings & voorwaardes

Page load link
Go to Top