• 1 DESEMBER GEBEURE 1834 – Vrystelling van slawe Slawerny aan die Kaap was anders as op die plantasies van Noord-Amerika en Wes-Indië. Slawe was deel van die huishouding; hulle het opleiding geniet, en die skandale van Wes-Indië was onbekend. Tog is owerheidsmaatreëls mettertyd ingestel om die behandeling, kleredrag en voedsel van slawe tot in die fynste besonderhede te bepaal. Hulle

  • 2 DESEMBER GEBEURE 1836 – Die eerste Voortrekker-volksraad gekies In die Kaapkolonie, van waar die Trekkers afkomstig was, het die grensboere geen aandeel in die regering van die land gehad nie. Dit is dus te begrype dat die Trekkers totaal onervare was ten opsigte van doeltreffende landsbestuur. Omdat die Trekkergroepe enigsins geïsoleerd van mekaar die binneland ingetrek het, was die

  • 3 DESEMBER GEBEURE 1837 – Eerste kerkraad in die OVS bevestig Die Voortrekkers was pioniers in dié sin dat hulle die beskawingspad na die binneland van Suid-Afrika te midde van groot gevare en ontberings met heldemoed, dapperheid en durf oopgebreek het. Ook ’n ander karaktertrek van die pionier is by hulle te bespeur, naamlik ’n sterk neiging tot selfstandigheid en

  • 4 DESEMBER GEBEURE 1809 – ’n Aardbewing tref Kaapstad Op 4 Desember 1809 is Kaapstad deur ’n aardbewing van ongeveer 6.5 op die Richterskaal getref. Tot dan toe die grootste aangetekende aardbewing wat die gebied getref het. Die aardbewing is veroorsaak deur die Milnerton-verskuiwing wat oor die Milnerton-omgewing, die Kaapse Vlakte en regdeur na die middestad geloop het. In 1809

  • 5 DESEMBER GEBEURE 1905 – Die derde Afrikanertrek kom in Comodoro Rivadavia in Argentinië aan 1935 – Stigting van die Verenigde Suid-Afrikaanse Nasionale Party Die Verenigde Suid-Afrikaanse Nasionale Party is amptelik op hierdie dag gestig deur die samesmelting van genl. JBM Hertzog se Nasionale Party en die Suid-Afrikaanse Party van genl. JC Smuts. Samesmelting is deur ’n periode van samewerking

  • 6 DESEMBER GEBEURE 1906 – Die Transvaalkolonie verkry verantwoordelike bestuur van die Britse regering Die Anglo-Boereoorlog het die Afrikaners van die twee voormalige Boererepublieke polities oorweldig gelaat. Die aanvanklike politieke afsydigheid van die Transvaalse Afrikaners is na 1903 deur ’n politieke herlewing vervang. Die regstreekse oorsaak was lord Alfred Milner se invoer van Chinese arbeiders na die Transvaal-kolonie. Genl. Louis

  • 7 DESEMBER GEBEURE 1885 – Stigting van die Nederduits Hervormde of Gereformeerde Kerk Sedert die vyftigerjare van die vorige eeu het die kerklike toneel in Transvaal gestaan in die teken van kerklike diversiteit. As gevolg van baie faktore het drie Afrikaanse kerke naas mekaar te staan gekom, te wete die Nederduits Gereformeerde Kerk, die Nederduits Hervormde Kerk, en die Gereformeerde

  • 8 DESEMBER GEBEURE 1880 – Die Paardekraal-volksvergadering vind plaas in die nou Krugersdorp 1899 – Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Rensburgstasie, Colesberg 1899 – Anglo-Boereoorlog: Geveg by Lombardskop 1914 – Afrikanerrebellie Christiaan Beyers verdrink toe hy probeer om van die Vrystaat na Transvaal deur die Vaalrivier te swem. Die meer as een duisend opstandelinge van generaals Wessel Wessels en Nicolaas Serfontein gee

  • 9 DESEMBER GEBEURE 1838 – Die “Gelofte van Bloedrivier” word vir die eerste keer deur Sarel Cilliers afgelê Daar is al duisende woorde oor die vraag geskryf of Die Gelofte in verband met die Slag van Bloedrivier op 7 of op 9 Desember die eerste keer afgelê is, en of dit by Danskraal of Blyrivier, dit is Wasbank, die eerste

  • 10 DESEMBER GEBEURE 1879 – Protesvergadering op Wonderfontein teen die anneksasie van die ZAR deur 6000 burgers bygewoon 1899 – Anglo-Boereoorlog: Slag by Stormberg Hierdie slag was een van die belangrikstes in die verloop van die Anglo-Boereoorlog, nie om wat werklik gebeur het nie maar omdat dit deel was van wat die Britte hul Swart Week genoem het. Uit militêre

  • 11 DESEMBER GEBEURE 1899 – Anglo-Boereoorlog: Slag van Magersfontein Die Anglo-Boereoorlog se rumoer naby Stormberg-stasie ten noorde van Molteno, het skaars bedaar toe een van die grootste veldslae in ons geskiedenis by Magersfontein plaasgevind het. Deur sommige historici word dit as een van die merkwaardigste slae in die wêreldgeskiedenis beskou. Die knou wat die Boere die Britte, hoofsaaklik Skotte, hier

  • 12 DESEMBER GEBEURE 1859 – MW Pretorius word as Staatspresident van die Oranje-Vrystaat verkies 1885 – Die eerste goudstampers aan die Rand gebruik   GEBOORTES 1750 – Lady Anne Barnard, die vrou van die koloniale sekretaris Andrew Barnard en ’n kroniekskrywer van die daaglikse lewe in die kolonie in ’n reeks briewe († 6 Mei 1825) Lady Anne Barnard was

  • 13 DESEMBER GEBEURE 1880 – Zuid-Afrikaansche Republiek op Paardekraal herstel Daar was meer as 5000 burgers met sterk perde, blink geweerlope, bandeliere vol patrone en bladsakke gepak met beskuit en biltong op hierdie dag op ’n rantjie bymekaar op die plaas waar genl. Andries Pretorius ongeveer 30 jaar vroeër met perde begin boer het. Ernstige beraadslagings het ’n paar dae

  • 14 DESEMBER GEBEURE 1912 – Genl. Louis Botha bedank Genl. JBM Hertzog se De Wildt-toespraak het heftige reaksie van Unioniste en ander Brits-gesindes tot gevolg gehad. In die Kabinet het die ergste reaksie gekom van kol. George Leuchars, Minister van Openbare Werke, ’n Nataller wat homself ’n imperialis genoem het. Hy was so kwaad oor genl. Hertzog se woorde oor

  • 15 DESEMBER GEBEURE 1838 – Die Trekkers trek laer aan die sytak van die Buffelsrivier (Bloedrivier) 1899 – Anglo-Boereoorlog: Slag by Colenso Toe genl. sir Redvers Buller hom vroeg in Desember begin gereedmaak om Ladysmith te ontset, het genl. Louis Botha met nagenoeg 5000 man hul stellings aangelê aan die oewer van die Tugelarivier, digby Colenso. Op 15 Desember sou

  • 16 DESEMBER GEBEURE 1838 – Groot Trek: Slag van Bloedrivier Die Boere verslaan Zoeloemagte in die Slag van Bloedrivier, en word vir meer as ’n honderd en vyftig jaar daarna in Suid-Afrika as Geloftedag gevier. 1904 – Begrafnis van pres. Kruger in die Heldeakker, Pretoria Om 6:00 het die kerkklokke in Pretoria gelui vir die begrafnis van Stephanus Johannes Paulus

  • 17 DESEMBER GEBEURE 1856 – De Republiek Lijdenburg word uitgeroep De Republiek Lijdenburg in Zuid-Afrika is op hierdie dag uitgeroep as die Oos-Transvaalse pioniers se reaksie op die konstitusionele, administratiewe, kerklike twispunte en leiersbotsings binne die drie Oorvaalse regionaal-politieke groepe, wat uiteindelik op 4 April 1860 verenig het tot die Zuid-Afrikaansche Republiek. 1880 – Paul Kruger word president van die

  • 18 DESEMBER GEBEURE 1923 – Suid-Afrika se eerste radio-uitsending vind plaas 1929 – Die FAK word in Bloemfontein gestig Die rede vir die stigting van die FAK kan teruggevoer word tot 1925 toe Afrikaans naas Engels as amptelike taal deur die Hertzog-regering erken is. Hierdie erkenning het deels bygedra tot ’n nuwe bewuswording onder die Afrikaanssprekendes van sy taal en

  • 19 DESEMBER GEBEURE 1900 – Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Hekpoort (Breedtsnek), Tvl.   GEBOORTES 1792 – Andries Hendrik Potgieter, leier van die tweede groot trekgeselskap wat die Kaapkolonie verlaat het († 16 Desember 1852) Kmdt.genl. Andries Hendrik Potgieter is op hierdie dag in die distrik Graaff-Reinet gebore. Deur hardwerkendheid het hy mettertyd die plaas Kommandodrif aan die Tarkarivier in die distrik

  • 20 DESEMBER GEBEURE 1838 – Groot Trek: Voortrekkers bereik uMgungundlovu Vier dae na die slag van Bloedrivier bereik die Voortrekkers uMgungundlovu wat deur Dingaan verlaat en aan die brand gesteek is. 1880 – Anglo-Boereoorlog: Slag van Bronkhorstspruit Ten einde die Britse garnisoen in Pretoria te versterk, is ’n afdeling van die voetsoldate, 94e Regiment bestaande uit 263 offisiere en manskappe,

  • 21 DESEMBER GEBEURE 1838 – Voortrekkerkommando kom by Dingaan se afgebrande stat aan 1880 – Krygswet word in die ZAR afgekondig Die gebruik om deur vervorming van ’n persoon se naam of ’n gebeurtenis, dikwels met ’n bewuste ironiese bedoeling, daardeur ’n persoon se aansien en status te verlaag of aan te dui welke afkeer daar jeens iemand bestaan, kom

  • 22 DESEMBER GEBEURE 1838 – Potchefstroom Potchefstroom (in die aanvangsjare bekend as Mooirivier, Mooirivierdorp of Vryburg) is deur AH Potgieter en sy mede-Trekkers aan die standhoudende Mooirivier aangelê, ongeveer tien kilometer stroom op vanaf die huidige ligging van die dorp. Geen definitiewe dokumentêre getuienis behalwe een, dui daarop dat dit in Desember 1838 moet gewees het nie. Die een noem

  • 23 DESEMBER GEBEURE 1838 – Inname van Umgundgundlovu In De Zuid-Afrikaan van 16 Februarie 1839 verskyn ’n brief wat Andries Pretorius op 23 Desember 1838 aan Jacobus Boshof van Graaff-Reinet geskryf het om hom in te lig oor die oorwinning by Bloedrivier en die inname van Umgungundlovu (volgens die Graham’s Town Journal waarin die brief op 14 Februarie 1839 verskyn

  • 24 DESEMBER GEBEURE 1651 – Jan van Riebeeck vertrek na die Kaap Op hierdie dag het Jan van Riebeeck en sy geselskap met drie skepe, die Drommedaris, die Reijger en die Goede Hoop ’n uur na sononder van Texel, Nederland, na die Kaap vertrek om ’n halfwegstasie vir die VOC aan die Kaap te stig, wat later tot die geboorte

  • 25 DESEMBER GEBEURE 1497 – Vasco da Gama ontdek Durban se natuurlike hawe 1652 – Eerste botter aan die Kaap gemaak 1838 – Die Trekkers begrawe Retief en sy makkers se beendere 1900 – Anglo-Boereoorlog: Aanval by Utrecht, Natal   GEBOORTES 1806 – Johann Godfried Mocke, onderwyser, boer en Trekker († 17 Oktober 1890) Johann Godfried Mocke is op Kersfees

  • 26 DESEMBER GEBEURE 1900 – Anglo-Boereoorlog: Geveg by Suidrandmyn, Greylingstad; New Kleinfontein-myn, Oosrand, Tvl. 1900 – Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Houwater, Kaapkolonie 1905 – Geen kerkdienste op hierdie Tweede Kersdag Dit was aan die begin van die eeu die gebruik om op Tweede Kersdag, tweede Paasdag en tweede Pinksterdag gereeld kerkdienste te hou. Op Tweede Kersdag in 1905 het dit egter

  • 27 DESEMBER GEBEURE 1838 – Groot Trek: Slag van die Opatikloof Ná die Slag by Bloedrivier het die Wenkommando Dingaanstat besoek en laer op die Entonjaneni-hoogte getrek. Op 27 Desember het ’n kommando van ongeveer 300 man en 40 Port Natalse swartes uitgetrek om die Zoeloes aan te val en die beeste wat op 17 Februarie by Bloukrans gesteel is,

  • 28 DESEMBER GEBEURE 1850 – Die Heerengracht in Kaapstad is tot Adderleystraat herdoop 1912 – “Mishoop”-vergadering van die Hertzog-waaksaamheidskomitee Met die samestelling van die eerste Unie-kabinet wou die aangewese premier, genl. Louis Botha, nie graag sy vroeëre medegeneraal van die Anglo-Boereoorlog, genl. JBM Hertzog, insluit nie. Dit was polities egter onvermydelik. Van die begin af het Hertzog, die Afrikaner in

  • 29 DESEMBER GEBEURE 1811 – Moord op Landdros Stockenström Die oorsprong van die moordlustigheid en onbetroubaarheid wat swart op blank openbaar, het waarskynlik geen datumverwysing nie aangesien dit maar altyd bestaan het – en altyd sal; wie dit nie glo nie is naïef, onkundig oor die swart-kultuur en oningelig oor die verlede. Ook die gebeure op hierdie dag in 1811

  • 30 DESEMBER GEBEURE 1691 – Eerste Franse kerkraad benoem Nadat kommandeur Simon van der Stel die Hugenote se versoek om ’n eie gemeente en kerkraad afgewys het, staan die Here XVII dit toe, en einde 1691 word drie ouderlinge en vier diakens vir die nuwe gemeente Drakenstein benoem. Die invloed hiervan was egter kort van duur. 1831 – Eerste uitgawe

  • 31 DESEMBER GEBEURE 1687 – Die eerste Franse Hugenote vaar vanuit Nederland na Kaap die Goeie Hoop   GEBOORTES 1807 – Josias Philippus Hoffman, eerste president van die Oranje-Vrystaat († 13 Oktober 1879) Die eerste President van die Oranje-Vrystaat, Josias Philippus Hoffman, was ironies genoeg, nie in hart en niere ’n oortuigde republikein nie. Gebore op Stellenbosch, vestig hy hom