• MONUMENT VIR KAAPSE REBELLE OP LABORIE IN DIE PAARL Unieke opelug-museum vir ABO-Rebelle op Labori in Paarl Die uitleg van Labori soos geteken deur die argitek Louw. Die Eikebos-piekniekterrein is links bo en word met ‘n pyltjie aangedui. Op 17 September 2005 is op die historiese wynlandgoed Labori in die Paarl geskiedenis gemaak toe die eerste

  • SEEVAARDER BARTOLOMEU DIAS WAS OOK PIONIER VAN DIE TRANSATLANTIESE SLAWEBEDRYF Deur Marthinus van Bart DIE Portugese seevaarder Bartolomeu Dias (1450-1500), wie se brons standbeeld in die Roggebaaise Strandgebied van Kaapstad op ’n sentrale verkeerseiland aan die noordekant van die Heerengracht staan, is daarvoor bekend dat hy die seeweg tussen Europa en die Ooste om die suidpunt van Afrika ontdek het. Minder bekend is dat hy

  • OLIVE SCHREINER MAAK VOORSPRAAK VIR AFRIKANERS EN AFRIKAANS Olive Schreiner het vir Afrikaans, die Afrikaanse kultuur en Afrikaners voorspraak gemaak Só is Olive Schreiner en ds. A.I. Steytler, leraar van die Groote Kerk in Kaapstad, deur die Engelse pers in Kaapstad en Londen van anti-Britse propaganda en rassehaat beskuldig omdat hulle dit durf waag het om in die openbaar beswaar te maak teen Brittanje se

  • OLIVE SCHREINER HET CECIL JOHN RHODES ONTMASKER Olive Schreiner Deur MARTHINUS VAN BART In 1896 het die Kaapse skrywer en intellektueel Olive Schreiner wêreldwyd opslae gemaak toe sy die Empire-ikoon Cecil John Rhodes ontmasker het as ’n massamoordenaar en gewetenlose boef. Maar ses jaar tevore het sy gemeen dat hy die nuwe argitek vir die ongekende voorspoed vir Afrika was. Toe Olive in 1890

  • LADY ANNE BARNARD, DIE FLUITJIEBLASER ONTHUL BRITSE SLAWERNYSKANDAAL AAN DIE KAAP deur Marthinus van BartIn die SA Nasionale Biblioteek in Kaapstad word ’n potloodskets, “Sleeping Madonna and Child”, 20 cm x 18 cm, bewaar wat die Britse adelvrou lady Anne Barnard (1750-1825) gemaak het toe sy van 1795 tot 1802, tydens die Eerste Britse Bewind, aan die Kaap vertoef het. Kinderoppasser - Teresa Luidens ’n byskrif

  • KLAVIER HAAL MEER AS 12 OSSE OP PIET RETIEF SE GRAHAMSTAD-VEILING Deur Marthinus van Bart Die Trekkerleier Piet Retief (1780-1838) was ’n bouaannemer van nering voordat hy in die Oos-Kaap ook met vee begin boer het. Hy het onder meer sy suster, Debora, se spoggerige Kaaps-Hollandse herehuis op die plaas Weltevreden in die Stellenbosch-distrik gebou. Die stewige pragwoning met die datum 1812 aan die voorgewel, staan

  • IN DIE HAREM VAN SILKAATS WAS TWEE VOORTREKKERMEISIES. . . Deur Marthinus van Bart Die Zoeloe-rebel Mzilikazi (Silkaats) wat in opstand gekom het teen die Zoeloekoning, Tsjaka, en toe met sy volgelinge na die noordweste van Suid-Afrika moes vlug, het in sy vlugpad duisende inheemse mense vermoor en hul statte geplunder. Onder sy slagoffers was die Voortrekkers, wat hy probeer uitmoor het. In sy wellus het

  • GEHEIME BRITSE SLAWEBEDRYF IN SA EERSTE KEER TE BOEK Geheime Britse slawebedryf in SA eerste keer te boek Kaap van Slawe Die skandalige Britse slawebedryf in Suid-Afrika wat reeds in die tyd van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie aan die Kaap die Goeie Hoop in werking gestel is, het tot 1910 voortgeduur voordat deur die Afrikaners stopgesit is. Hierdie weersinwekkende verhaal is tot nou toe

  • EUGÈNE MARAIS DRAMATISEER KORANNA-DWAALSTORIE OOR INHEEMSE MUSIEK Marthinus van Bart kultuurkroniek@gmail.com Eugène Marais, wetenskaplike, digter en skrywer Die Boesman-storieverteller Ou Hendrik, soos in 1913 deur Erich Mayer geskets Die digter, skrywer, joernalis en natuurwetenskaplike Eugène Marais se Koranna-dwaalstories is sekerlik die uniekste vertolking van die Koina en Boesmans se verhale en sages wat hy in sy joernalistieke omgang versamel het. En as dit

  • AGTERRYERS VAN DIE ABO MET BEELD VEREER Agterryers van die Anglo-Boereoorlog met ’n standbeeld op die beeldeterrein van die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke in Bloemfontein gehuldig. Phil Minnaar, beeldhouer van Pretoria, se maket van Die Agterryer, wat uit talle inskrywings verkies is. Die beeld word in brons en een en ’n kwart lewensgrootte gemaak om op 16 Desember 2013 op die terrein van die