Skip to content
  • ALGEMEEN
  • TYDVAKKE
    • PIONIERS (1652–1820)
    • GROOT TREK (1820–1845)
    • PRESIDENTE (1845–1902)
    • GENERAALS (1902–1948)
    • NASIONALISTE (1948–1976)
    • MILITARISTE (1976-1994)
    • AFRIKANERS NA 1994
  • AFRIKANERJOERNAAL
    • Januarie
    • Februarie
    • Maart
    • April
    • Mei
    • Junie
    • Julie
    • Augustus
    • September
    • Oktober
    • November
    • Desember
  • Geskiedenisdagboek
    • Januarie
    • Februarie
    • Maart
    • April
    • Mei
    • Junie
    • Julie
    • Augustus
    • September
    • Oktober
    • November
    • Desember
  • Fotoversameling
  • Die Vrye Afrikaan
  • KLANKARGIEF
  • Kultuurkroniek
Fotoversameling-Algemeen

Anglo-Boereoorlog. Skildery van ondertekening van Vredesooreenkoms. FW Reitz staande (FAK-versameling)

Aanval op Stormberg, 1899 (FAK-versameling)

Aanleg van Potchefstroom (FAK-versameling)

Aanleg van Pretoria, Kerkstraat 1888 (FAK-versameling)

Slag van Boomplaats (FAK-versameling)

Boerewoning word afgebrand (FAK-versameling)

Boerevroue en kinders in konsentrasiekamp 1900 (FAK-versameling)

Boerestellings by Magersfontein (FAK-versameling)

Boereskerpskutters (FAK-versameling)

Boerekrygsgevangenes - klipkappers - op St Helena (FAK-versameling)

Boerekrygers vertrek slagveld toe uit Johannesburg (FAK-versameling)

Boerekinders in die konsentrasiekamp in Turffontein, Johannesburg, 1901 (FAK-versameling)

Boere te velde op Natalse front (FAK-versameling)

Boere te velde (FAK-versameling)

Boere in Johannesburg fort, Rebellie 1914-1915 (FAK-versameling)

Boer se voorhuis, 1835 (FAK-versameling)

Beskuit word aan kinders in die kamp uitgedeel (FAK-versameling)

Geveg by Belmont, 1899 (FAK-versameling)

Anglo-Boereoorlog. Kerskaartjie by Bellevue-kamp (FAK-versameling)

Anglo-Boereoorlog. Aankoms van kommando by Majuba (FAK-versameling)

Hollandse boer keer terug van ’n dag se sport in 1801. Hierdie keurige akwatint deur Samuel Daniell gee ’n uitstekende idee van die drag, vuurwapens en leefwyse van hierdie tydperk (FAK-versameling)

Spoorlyn van Kaapstad na Wellington, 1862 (FAK-versameling)

Pres. MT Steyn op sy perd (FAK-versameling)

ZAR Vredesdeputasie in Amsterdam, Leyds (agter), Wolmarans en Fischer (FAK-versameling)

Yskor se hoofkwartiergebou naby Pretoria (FAK-versameling)

Wolraad Woltemade (FAK-versameling)

Vrede van Vereeniging (FAK-versameling)

Vroue en kinders ry in oop trokke na die konsentrasiekampe (FAK-versameling)

Voortrekkerkleredrag

Voorstelling van Pietermaritzburg (FAK-versameling)

Volksherenigingsbyeenkoms, 1939 (FAK-versameling)

Verskroeideaardebeleid, afgebrande woning (FAK-versameling)

Verskroeideaardebeleid, dooie diere (FAK-versameling)

Verdrag van Aliwal-Noord (FAK-versameling)

Veldkornet J Theron en rebelle onder kmdt. A van der Merwe (FAK-versameling)

Slagveld van Vegkop (FAK-versameling)

Tuiskome_afgebrande boerewoning (FAK-versameling)

Treinvernieling (FAK-versameling)

Trein- en treinbrugvernieling (FAK-versameling)

Tipiese town guard, te Oudtshoorn (FAK-versameling)

Stellenbosch, 1710 (FAK-versameling)

Stakers in Fordsburg, Johannesburg, 1922 (FAK-versameling)

Staatsmunt te velde, 1902 (FAK-versameling)

Slaweklok (FAK-versameling)

Slagtersnek-hangbalk (FAK-versameling)

Slag van Nicholsonsnek (FAK-versameling)

Slag van Kraaipan (FAK-versameling)

Slag van Bronkhorstspruit (FAK-versameling)

Rooiwal, gewondes (FAK-versameling)

Rooiwal, genl. CR de Wet het op ’n ammunisietrein en 2000 possakke beslag gelê, 7 Junie 1900

Protesvergadering van die anti-bandietebeweging (FAK-versameling)

Plakkaat tydens ABO in Brittanje gedruk (FAK-versameling)

Plaasvernieling (FAK-versameling)

Foto van ’n skildery, van die huis waar doktor LJ Jameson in 1896 oorgegee het (FAK-versameling)

Oorgawe van genl. PA Cronjé by Paardeberg, 27 Februarie 1900 (FAK-versameling)

Oorgawe van genl. PA Cronjé (FAK-versameling)

Ontsetting van Mafeking (FAK-versameling)

National Scouts by Rustpan (FAK-versameling)

Pres. MT Steyn saam met burgers in die veld (FAK-versameling)

Middelburg-spoorweg (FAK-versameling)

Mev. Brink met haar gesin in Bloemfontein-konsentrasiekamp (FAK-versameling)

Markplein in Pretoria, 1870 (FAK-versameling)

Die Amajuba-sege word drie weke ná die slag op 21 Maart 1881 bevestig met die ondertekening van die vredesvoorwaardes in O’Neil se plaashuis. Op die afbeelding sit visepresident SJP Kruger van die ZAR links, en president JH Brand van die Vrystaat, wat as onpartydige vriend en raadgewer opgetree het, regs en skryf. Langs hom op die voorgrond staan generaal sir Evelyn Wood (FAK-versameling)

Generaal George Colley, bevelvoerder van die Britse magte op Amajuba, afgebeeld net voordat hy met ’n skoot in die voorkop doodgeskiet is

Magersfontein, dooie Boereperde, liddietbomme se werk (FAK-versameling)

Magersfontein, loopgrawe (FAK-versameling)

Magersfontein (FAK-versameling)

Mafeking, Britse loopgrawe (FAK-versameling)

Mafeking, Boere maak kos (FAK-versameling)

Lizzie van Zyl in die Bloemfonteinkamp (FAK-versameling)

Liddietbom ontplof voor Boerestelling (FAK-versameling)

’n Voorstelling van Jan van Riebeeck se landing aan die Kaap. Op sy roeiboot is die vryheidsvlag in oranje, wit en blou van prins Willem van Oranje, wat met die drie klein skildvlaggies in 1927 die Nasionale vlag van Suid-Afrika geword het (FAK-versameling)

Slag van Laingsnek (FAK-versameling)

Laai van kanonne van die ZAR te Pretoria op pad na die Natalse grens kort voor die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog (FAK-versameling)

Krysgevangenebegraafplaas (FAK-versameling)

Krysgevangenebegraafplaas Diyatalawa, Ceylon (FAK-versameling)

Krygsgevangebegraafplaas, Diyatalawa, Ceylon (FAK-versameling)

Sondagskool in ’n konsentrasiekamp (FAK-versameling)

Konsentrasiekamp in Johannesburg, 1901 (FAK-versameling)

Klein seuntjies besig om hout te saag (FAK-versameling)

Konsentrasiekampkind (FAK-versameling)

Groenpunt-krygsgevangenekamp (FAK-versameling)

Geveg by Talana (FAK-versameling)

Gesin in Bloemfonteinkamp No. 2 Blok E (FAK-versameling)

Uitsig oor Colenso-slagveld (FAK-versameling)

Gesamentlike Volksraadsitting (FAK-versameling)

Genl. PA Cronje as krygsgevangene op St Helena (FAK-versameling)

Foto van F Neuman se voorstelling van Spioenkop, 24 Januarie 1900 (FAK-versameling)

C Louis Leipoldt (sittende) (FAK-versameling)

Aankoms van Boeremagte by Elandslaagte, 20 Oktober 1899 (FAK-versameling)

Webmeester2023-11-02T10:24:26+02:00

Voortrekkermonument, Eeufeeslaan,

Groenkloof 

012 301 1777
081 586 7048

© Kopiereg 2023 | Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge

Bepalings & voorwaardes

Page load link
Go to Top