Bloedrivier, die klipstapel is die vroegste gedenkteken op die terrein. Dis op 16 Desember 1866 opgerig toe tussen 40 en 50 waens saamgetrek het om die slag van 1838 te gedenk
Bloedrivier, die piramiedvormige baken is in 1938 tydens die Voortrekker-eeufees opgerig, en is ’n “Geloftehernuwingsbaken”
Bloedrivier, die klipstapel is die vroegste gedenkteken op die terrein. Dis op 16 Desember 1866 opgerig toe tussen 40 en 50 waens saamgetrek het om die slag van 1838 te gedenk
Bloedrivier, die piramiedvormige baken is in 1938 tydens die Voortrekker-eeufees opgerig, en is ’n “Geloftehernuwingsbaken” (FAK-versameling)