Graf van dr. NJ van der Merwe, eerste voorsitter van die FAK, op die Voortrekkerplaas, Doornkloof. Sy grafskrif is: "Saluut vir die lewe" (FAK-versameling)
Die Afrikanereenheidskomitee, van links na regs: LJ du Plessis, dr. JFJ van Rensburg, dr. DF Malan, mnr. Ivan Lombard, dr. N Diederichs en dr. RT Meyer (FAK-versameling)
JD Kestell (FAK-versameling)
Totius-standbeeld word in Potchefstroom deur Eerste Minister BJ Vorster en mev. Tienie Vorster onthul (FAK-versameling)
Totius en Kestell (FAK-versameling)
Die eerste eksemplaar van die eerste FAK-Volksangbundel is op 7 Junie 1937 by geleentheid van die FAK se Algemene Vergadering in die Clarendonsaal in Bloemfontein aan die voorsitter, dr. NJ van der Merwe, oorhandig (FAK-versameling)
Verteenwoordigers op die stigtingsvergadering van die eerste Afrikaanse Nasionale Kultuurraad (FAK-versameling)
"Die Stem" geskryf deur CJ Langenhoven (FAK-versameling)
Voorbeelde van seëls gemaak vir die FAK se kultuurdae (FAK-versameling)
Reëlingskomitee 24 Augustus 1929: Voorste ry van links na regs: Dr. ML du Toit, WJ du P Erlank (Eitemal), JW Potgieter, LW Hiemstra, dr. DF Malherbe, IM Lombard, mev. M Visser, adv. CR Swart en dr. AJH van der Walt. Middelste ry van links na regs: JJ Scheepers, J Lingevelder, W Viljoen, J Combrink, prof. JC van Rooy, MC Botha, D Bosman, prof. LJ du Plessis en dr. CF Visser. Agterste ry van links na regs: JS Olivier, dr. Theo Wassenaar, JH Basson, dr. BA de Wet, prof. JJ Dekker, dr. HA Steyn, RJ Coertze, JJ Ferreira, SF Naude en Frans Viljoen (FAK-versameling)
Program van die Uniale Taal- en Kultuurkonferensie waartydens die FAK gestig is (FAK-versameling)
Die Ou Stadsaal, Bloemfontein, waar die Uniale Taal- en Kultuurkonferensie plaasgevind en die FAK gestig is (FAK-versameling)
Die eerste uitvoerende komitee (hoofbestuur) van die FAK. Van links na regs: Mev. Mabel Jansen, mnr. Ivan Lombard (sekretaris), dr. NJ van der Merwe (voorsitter), mnr. LJ Erasmus, prof. TJ Hugo en prof. EC Pienaar (FAK-versameling)