WJ du P Erlank, beter bekend as Eitemal (1901-1984) – akademikus, outeur en vertaler

Willem Postma (1874-1920) – onder die skuilnaam Dr. O'Kulis, ’n Afrikaanse baanbrekerskrywer
Wille Martin (1934-2016) – Afrikaanse jeugboekskrywer
WHJ Punt (1900-1981) – Afrikaanse skrywer en historikus
WEG Louw (1913-1980) – Afrikaanse skrywer en digter. Hy was die jonger broer van die digter NP van Wyk Louw

Verna Vels (1933-2014) – Afrikaanse skryfster, radio-omroeper en storieverteller wat veral bekend was as die skepper en stem agter Liewe Heksie, ’n kinderprogram wat op Suid-Afrikaanse televisie uitgesaai is
Uys Krige (1910-1987) – Afrikaanse skrywer, digter, dramaturg, vertaler, rugbyspeler en oorlogskorrespondent

Tryna du Toit (1910-2005) – Afrikaanse romanskrywer en het 40 novelles en 12 omnibusse
Totius en DF Malherbe
Theo Wassenaar se handskrif
Theo Wassenaar (1892–1982) – digter, vertaler, stigterslid van die FAK
TH le Roux (1883-1970) – prominente akademikus, taalkundige en fonetikus in Afrikaans
SS de Kock (1898-1987) beter bekend as Sita, is bekend as die skryfster van verskeie kinderboeke
SPE Boshoff (1891-1973) – Afrikaanse akademikus, skrywer en taalpatriot
SB Hobson (1888-1965) – Afrikaanse skrywer

SB Hobson (1888-1965) – Afrikaanse skrywer. Het saam met sy broer GC Hobson (1890–1945) boeke geskryf. Uit hulle pen verskyn onder andere Kees van die Kalahari
Rikie Postma (1889-1938) – Afrikaanse skrywer
Riana Scheepers (1957-) – Afrikaanse skrywer, digter, dosent en uitgewer
Reenen J van Reenen (1884-1935) – Afrikaanse skrywer
Prof. A Francken (1860-1949) – professor in Nederlands en Frans
PJ Schoeman (1904-1988) – Afrikaanse skrywer van hoofsaaklik natuurverhale

Pieter W Grobbelaar (1930-2013) – bekendste en veelsydigste skrywer en navorser van volksverhale

Foto 141_PG du Plessis
PG du Plessis (1934-2017) – Afrikaanse skrywer, dramaturg en akademikus

P de V Pienaar (1904-1978) – Afrikaanse taalkundige en skrywer van romans en kortverhale

Olive Schreiner (1855-1920) – Suid-Afrikaanse skrywer, pasifis, feminis en intellektuele
NP van Wyk Louw (1906-1970) – Afrikaanse digter, akademikus en dramaturg

Minnie Postma (1908-1989) – Afrikaanse skrywer
MH Neser (1874-1932) – eerste Afrikaanse romantikus
ME Rothmann (MER) (1875-1975) – bekroonde Afrikaanse skrywer

Melt Brink (1842–1925) – Nederlandse en Afrikaanse digter en dramaturg
Marie Linde (1894–1963) – skuilnaam van die Afrikaanse skrywer en dramaturg Elise Bosman
Leon Maré, (1889–1983) – Afrikaanse skrywer en Hertzogpryswenner vir prosa in 1920
L Penning – Nederlandse skrywer
Karl Kielblock (1907-1991) – Afrikaanse skrywer, bekend vir sy jeugliteratuur
Karel Schoeman (1939-2017) – Afrikaanse skrywer van literêre werk, geskiedkundige werk en biografieë
JRL (Jan) van Bruggen (1895- 948) – Afrikaanse digter, skrywer, onderwyser en dosent

Johanna van Warmelo Brandt
Johanna van Warmelo Brandt
Jochem van Bruggen (1881-1957) – Afrikaanse prosaskrywer

Jochem van Bruggen (1881-1957) – Afrikaanse prosaskrywer en die eerste wenner van die Hertzogprys vir prosa vir sy werk, “Teleurgestel”, in 1917
JHH de Waal (1871-1937) - Afrikaanse skrywer en dramaturg, advokaat, koerantredakteur en taalstryder
JFW Grosskopf (1885-1948) – Afrikaanse skrywer, dramaturg en vertaler

JF van Oordt (D'Arbez) – skrywer van ’n dertigtal romantiese verhale uit ons geskiedenis
JD du Toit en WH Coetzer
JD du Toit (Totius) (1877-1953) – Afrikaanse digter, predikant en hoogleraar

JD Cilliers (1854-1922) – Afrikaanse digter uit die tydperk van die Eerste Afrikaanse Taalbeweging
Jan van der Post (1927-1971) – skrywer wat bekend is vir sy boeke die “Duine-reeks”
Artefakte van Jan FE Celliers
Jan FE Celliers (1865-1940) – Afrikaanse digter, dramaturg en essayis

Jac J Brits (1932-) – Afrikaanse dramaturg en skrywer van jeug- en ontspanningslektuur
Johannes van Melle (1887-1953) – Nederlandse en Suid-Afrikaanse skrywer
Johannes van Melle (1887-1953) – Nederlandse en Suid-Afrikaanse skrywer. Sy skrywersnaam was John van Melle
Jacob Lub (1868-1926) – Suid-Afrikaanse onderwyser, lektor en skrywer

Hymne Weiss (1910-2001) – skryfster van verskeie romans, kortverhaalbundels en
Hilda Postma (1895-1993) – bekend vir haar kindergediggies

HH Joubert (1874-1944) – Afrikaanse digter wat deel was van die Tweede Afrikaanse Taalbeweging
: Hettie Smit, die pseudoniem van SJ van Vuuren (1908-1973) – Afrikaanse skryfster wat veral bekend is vir haar roman Sy kom met die sekelmaan (1937). Sy was ook ’n skilder
Henriette Grové (1922-2009) – Afrikaanse skrywer en getroud met die literêre kritikus prof. AP Grové

Hennie Aucamp (1934-2014) – Afrikaanse digter en skrywer van hoofsaaklik kortverhale

Helena Lochner (1892–1951) – Afrikaanse kinderboeke wat insluit Avontuurland en Diereland
HA Fagan (1889-1963) - skrywer, parlementslid, die Unie van Suid-Afrika se hoofregter van 1957 tot 1959 en die skrywer van die Engelse woorde van Die Stem van Suid-Afrika
In GR von Wielligh se boeiende en omvattende versameling Ons Geselstaal (1925) maak hy melding van “die tydperk dat die Boer ’n Boertaal gemaak het”
GR von Wielligh (1859-1932), skrywer van veral diereverhale
Gerhard Beukes (1913-1998) – Afrikaanse dramaturg, veral bekend vir sy komedies
GC Hobson (1890-1945) het saam met sy broer SB Hobson (1888-1965) boeke geskryf. Uit hulle pen verskyn onder andere Kees van die Kalahari

GA Watermeyer (1917-1972) – bekende volksdigter en baanbreker in die Afrikaanse reklamewese

In die Hoëveld – Toon van den Heever se handskrif
FP (Toon) van den Heever (1894-1956) – Afrikaanse digter

FA Venter (1916-1997) – Afrikaanse skrywer
Everard W Fichardt (1875-1924) – Afrikaanse skrywer
Eugène Marais (1871-1936) – Afrikaanse skrywer en digter