DIAS-KRUISE
Webmeester2023-02-27T10:36:46+02:00DIAS-KRUISE Op 12 Maart 1488 het Bartolomeu Dias by Kwaaihoek tussen Boesmansriviermond en Boknes 'n kruis geplant. Die Dias-kruis by Kwaaihoek kan as die oudste monument in Suid-Afrika beskou word. Brokstukke van die kruis is in 1938 deur Eric Axelson gevind, wat