
MOOSA-VERKLARING OOR NOORDWES-KORRIDOR, 1998
Met die strewe na selfbeskikking as grondwetlike reg bevestig, is besluit om die regering vir meer besliste stappe te vra. Daar is geredeneer dat Afrikaners hulle makliker tot die ontwikkeling van ’n nuwe gebied sou verbind, indien dit amptelike regeringsbeleid is. Dit het nie gebeur nie, maar die verantwoordelike minister het wel bo twyfel gestel dat die strewe na selfbeskikking tussen die Oranjerivier en die Weskus ’n “legitimate pursuit” is. Van hier af, hang die toekoms net van Afrikaners self af.
Valli Moosa,
Minister van Provinsiale Sake
en
Konstitusionele Ontwikkeling:
“The pursuit on the part of the
Freedom Front
and other Afrikaners to strive towards
the development of a particular region
in the country
(“the North West Corridor”)
as a home for Afrikaner
culture and language
within the framework of the
Constitution and the Bill of Rights
is in government’s view indeed a
legitimate pursuit.”
[4 Junie 19981