Verspreiding van gemeenskappe in die huidige KwaZulu-Natal teen die aanvang van die Groot Trek
chrisnaag2026-07-24T11:54:39+02:00Verspreiding van gemeenskappe in die huidige KwaZulu-Natal teen die aanvang van die Groot Trek Die bewoning van die huidige KwaZulu-Natal is sedert die tweede dekade van die 19de eeu ingrypend beïnvloed deur die vestiging van die Zoeloekoninkryk. Daardie verwikkeling was breedweg gesproke die uitkoms van










