About Annelie du Toit

This author has not yet filled in any details.
So far Annelie du Toit has created 579 blog entries.
20 11, 2023

DIE BURGERWAGHUIS

2025-04-29T13:18:11+02:00

DIE BURGERWAGHUIS Die Burgerwaghuis[1] is nie alleen ’n trotse verteenwoordiger van 18de-eeuse boustyl nie, maar staan ook as die simbool van die ontwikkeling van plaaslike bestuur in Kaapstad. Sedert die instelling van die vrye koloniste het die Kompanjie aan hulle verteenwoordiging

DIE BURGERWAGHUIS2025-04-29T13:18:11+02:00
20 11, 2023

BLOKHUIS, BATTERY EN GESKUT, HOUTBAAI

2025-04-29T12:28:28+02:00

BLOKHUIS, BATTERY EN GESKUT, HOUTBAAI Dit was nie slegs om die houtbosse dat die Kompanjie en later die Engelse regering in Houtbaai belang gestel het nie, maar ook omdat dit as ’n alternatiewe ankerplek vir skepe kon dien wanneer Tafelbaai onveilig

BLOKHUIS, BATTERY EN GESKUT, HOUTBAAI2025-04-29T12:28:28+02:00
10 11, 2023

SEEVAARDER BARTOLOMEU DIAS WAS OOK PIONIER VAN DIE TRANSATLANTIESE SLAWEBEDRYF

2023-11-13T08:22:21+02:00

SEEVAARDER BARTOLOMEU DIAS WAS OOK PIONIER VAN DIE TRANSATLANTIESE SLAWEBEDRYF Deur Marthinus van Bart DIE Portugese seevaarder Bartolomeu Dias (1450-1500), wie se brons standbeeld in die Roggebaaise Strandgebied van Kaapstad op ’n sentrale verkeerseiland aan die noordekant van die Heerengracht staan, is daarvoor bekend dat

SEEVAARDER BARTOLOMEU DIAS WAS OOK PIONIER VAN DIE TRANSATLANTIESE SLAWEBEDRYF2023-11-13T08:22:21+02:00
10 11, 2023

OLIVE SCHREINER MAAK VOORSPRAAK VIR AFRIKANERS EN AFRIKAANS

2023-11-13T09:36:54+02:00

OLIVE SCHREINER MAAK VOORSPRAAK VIR AFRIKANERS EN AFRIKAANS Olive Schreiner het vir Afrikaans, die Afrikaanse kultuur en Afrikaners voorspraak gemaak Só is Olive Schreiner en ds. A.I. Steytler, leraar van die Groote Kerk in Kaapstad, deur die Engelse pers in Kaapstad en Londen van anti-Britse

OLIVE SCHREINER MAAK VOORSPRAAK VIR AFRIKANERS EN AFRIKAANS2023-11-13T09:36:54+02:00
10 11, 2023

OLIVE SCHREINER HET CECIL JOHN RHODES ONTMASKER

2023-11-13T09:39:29+02:00

OLIVE SCHREINER HET CECIL JOHN RHODES ONTMASKER Olive Schreiner Deur MARTHINUS VAN BART In 1896 het die Kaapse skrywer en intellektueel Olive Schreiner wêreldwyd opslae gemaak toe sy die Empire-ikoon Cecil John Rhodes ontmasker het as ’n massamoordenaar en gewetenlose boef. Maar ses jaar

OLIVE SCHREINER HET CECIL JOHN RHODES ONTMASKER2023-11-13T09:39:29+02:00
10 11, 2023

LADY ANNE BARNARD, DIE FLUITJIEBLASER ONTHUL BRITSE SLAWERNYSKANDAAL AAN DIE KAAP

2023-11-13T12:45:59+02:00

LADY ANNE BARNARD, DIE FLUITJIEBLASER ONTHUL BRITSE SLAWERNYSKANDAAL AAN DIE KAAP deur Marthinus van BartIn die SA Nasionale Biblioteek in Kaapstad word ’n potloodskets, “Sleeping Madonna and Child”, 20 cm x 18 cm, bewaar wat die Britse adelvrou lady Anne Barnard (1750-1825) gemaak het toe sy

LADY ANNE BARNARD, DIE FLUITJIEBLASER ONTHUL BRITSE SLAWERNYSKANDAAL AAN DIE KAAP2023-11-13T12:45:59+02:00
10 11, 2023

KLAVIER HAAL MEER AS 12 OSSE OP PIET RETIEF SE GRAHAMSTAD-VEILING

2023-11-13T09:41:07+02:00

KLAVIER HAAL MEER AS 12 OSSE OP PIET RETIEF SE GRAHAMSTAD-VEILING Deur Marthinus van Bart Die Trekkerleier Piet Retief (1780-1838) was ’n bouaannemer van nering voordat hy in die Oos-Kaap ook met vee begin boer het. Hy het onder meer sy suster, Debora, se spoggerige Kaaps-Hollandse

KLAVIER HAAL MEER AS 12 OSSE OP PIET RETIEF SE GRAHAMSTAD-VEILING2023-11-13T09:41:07+02:00
10 11, 2023

IN DIE HAREM VAN SILKAATS WAS TWEE VOORTREKKERMEISIES. . .

2023-11-13T09:42:07+02:00

IN DIE HAREM VAN SILKAATS WAS TWEE VOORTREKKERMEISIES. . . Deur Marthinus van Bart Die Zoeloe-rebel Mzilikazi (Silkaats) wat in opstand gekom het teen die Zoeloekoning, Tsjaka, en toe met sy volgelinge na die noordweste van Suid-Afrika moes vlug, het in sy vlugpad duisende inheemse mense

IN DIE HAREM VAN SILKAATS WAS TWEE VOORTREKKERMEISIES. . .2023-11-13T09:42:07+02:00
10 11, 2023

GEHEIME BRITSE SLAWEBEDRYF IN SA EERSTE KEER TE BOEK

2023-11-13T09:43:05+02:00

GEHEIME BRITSE SLAWEBEDRYF IN SA EERSTE KEER TE BOEK Geheime Britse slawebedryf in SA eerste keer te boek Kaap van Slawe Die skandalige Britse slawebedryf in Suid-Afrika wat reeds in die tyd van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie aan die Kaap die Goeie Hoop in

GEHEIME BRITSE SLAWEBEDRYF IN SA EERSTE KEER TE BOEK2023-11-13T09:43:05+02:00
Go to Top