GROSVENOR-HUIS, DROSDYSTRAAT
Annelie du Toit2025-04-29T13:28:49+02:00GROSVENOR-HUIS, DROSDYSTRAAT Langs die Moederkerk in Drosdystraat staan ’n gebou met die naam van Grosvenor-huis, waarvan die geskiedenis nou met sy omgewing, en trouens met Suid-Afrika, verbonde is. Allereers is Grosvenor-huis met die oudste en bekendste Stellenbosse en dus Suid-Afrikaanse families










