About Annelie du Toit

This author has not yet filled in any details.
So far Annelie du Toit has created 579 blog entries.
10 11, 2023

EUGÈNE MARAIS DRAMATISEER KORANNA-DWAALSTORIE OOR INHEEMSE MUSIEK

2023-11-13T09:43:45+02:00

EUGÈNE MARAIS DRAMATISEER KORANNA-DWAALSTORIE OOR INHEEMSE MUSIEK Marthinus van Bart [email protected] Eugène Marais, wetenskaplike, digter en skrywer Die Boesman-storieverteller Ou Hendrik, soos in 1913 deur Erich Mayer geskets Die digter, skrywer, joernalis en natuurwetenskaplike Eugène Marais se Koranna-dwaalstories is sekerlik die uniekste vertolking

EUGÈNE MARAIS DRAMATISEER KORANNA-DWAALSTORIE OOR INHEEMSE MUSIEK2023-11-13T09:43:45+02:00
25 08, 2023

CONNIE MULDER (1925-1988)

2023-09-14T12:42:56+02:00

CONNIE MULDER (1925-1988) Dr. Connie Mulder was ’n bekende politikus en kabinetsminister wie se naam vir altyd aan die Inligtingskandaal van die 1970’s gekoppel sal word. Cornelius Petrus Mulder is op 5 Junie 1925 in Warmbad (vandag Bela Bela) gebore. Hy het in 1941 aan

CONNIE MULDER (1925-1988)2023-09-14T12:42:56+02:00
25 08, 2023

CJM NIENABER (1918-1988)

2023-09-14T12:40:47+02:00

CJM NIENABER (1918-1988) Prof. CJM Nienaber was ’n Afrikaanse professor en letterkundige wat departementshoof in Afrikaans aan die Universiteit van Natal in Pietermaritzburg was. Christoffel Johannes Michael Nienaber is op 6 Augustus 1918 op Fauresmith in die Vrystaat gebore as die jongste broer van proff.

CJM NIENABER (1918-1988)2023-09-14T12:40:47+02:00
25 08, 2023

CHRIS BARNARD (1939-2015)

2023-09-14T12:38:42+02:00

CHRIS BARNARD (1939-2015) Chris Barnard was ’n Afrikaanse outeur en draaiboekskrywer wat bekendheid verwerf het vir romans, rubrieke, kortverhale, verhoogstukke en rolprentdraaiboeke. Christian Johan Barnard is op 15 Julie 1939 op die lemoenplaas Mattafin in die Nelspruit-distrik in Mpumalanga gebore en het in 1957 aan

CHRIS BARNARD (1939-2015)2023-09-14T12:38:42+02:00
25 08, 2023

CECILIA WESSELS (1895-1970)

2023-09-14T12:36:20+02:00

CECILIA WESSELS (1895-1970) Cecilia Wessels was ’n Suid-Afrikaanse operasangeres wat internasionale bekendheid verwerf het. Cecilia Johanna Wessels is op 7 Augustus 1895 op die plaas Kwaggafontein in die distrik van Bloemfontein gebore en was die dogter van sir Cornelius Wessels, wat ’n administrateur van die

CECILIA WESSELS (1895-1970)2023-09-14T12:36:20+02:00
25 08, 2023

BLES BRIDGES (1946-2000)

2023-09-14T12:33:39+02:00

BLES BRIDGES (1946-2000) Net een sanger kon die Sun City Superbowl uitverkoop; nie een keer nie, maar twee agtereenvolgende dae. Lawrence John Gabriel (Bles) Bridges is op 22 Julie 1946 op Viljoensdrif in die Noord-Vrystaat gebore. Nadat hy sy skoolopleiding aan die Hoërskool Vereeniging voltooi

BLES BRIDGES (1946-2000)2023-09-14T12:33:39+02:00
25 08, 2023

BEN SCHOEMAN (1905-1986)

2023-09-14T12:31:03+02:00

BEN SCHOEMAN (1905-1986) Die snelweg tussen Johannesburg en Pretoria is vernoem na ’n voormalige Minister van Vervoer, wat van 1954 tot 1974 in hierdie portefeulje gedien het. Barend Johannes (Ben) Schoeman is op 19 Januarie 1905 in Johannesburg gebore. Sy pa was ’n treindrywer, en

BEN SCHOEMAN (1905-1986)2023-09-14T12:31:03+02:00
25 08, 2023

BARTHO SMIT (1924-1986)

2023-09-14T12:28:29+02:00

BARTHO SMIT (1924-1986) Bartho Smit was ’n bekende Afrikaanse skrywer, digter, dramaturg en uitgewer. Bartholomeus Jacobus Smit is op 15 Julie 1924 op Klerkskraal teen die hange van die Mooirivier naby Ventersdorp gebore. Sy pa was ’n polisiesersant en hy het nie in ’n boekbewuste

BARTHO SMIT (1924-1986)2023-09-14T12:28:29+02:00
25 08, 2023

AUDREY BLIGNAULT (1916-2008)

2023-09-14T12:25:39+02:00

AUDREY BLIGNAULT (1916-2008) Audrey Blignault was ’n Afrikaanse skrywer en joernalis wat veral bekendheid verwerf het vir haar essays, kortverhale en sketse, en in die 1940’s die aanbieder van die program Vrouerubriek wat op die Afrikaanse radiodiens van die SAUK uitgesaai is. Audrey Bettie Swart

AUDREY BLIGNAULT (1916-2008)2023-09-14T12:25:39+02:00
25 08, 2023

ANTON HARTMAN (1918-1982)

2023-09-14T12:22:35+02:00

ANTON HARTMAN (1918-1982) Anton Hartman was ’n Suid-Afrikaanse dirigent wat ’n groot rol in Suid-Afrikaanse musiek in die middel van die twintigste eeu gespeel het. Anton Carlisle Hartman is op 26 Oktober 1918 in Springs naby Johannesburg gebore en het arm grootgeword. Sy pa was

ANTON HARTMAN (1918-1982)2023-09-14T12:22:35+02:00
Go to Top