About Annelie du Toit

This author has not yet filled in any details.
So far Annelie du Toit has created 579 blog entries.
14 12, 2023

WINBURG-KONSENTRASIEKAMP

2024-03-12T12:04:59+02:00

WINBURG-KONSENTRASIEKAMP Ligging: In die ou kerkhof in die dorp, Jack CoetzerstraatKoördinate: -28.5182139,27.0012571Hierdie kamp het bestaan van Januarie 1901 tot Januarie 1903? met ongeveer 637 sterftes. Dié kamp is opgerig hoofsaaklik as gevolg van die grootskaalse verwoesting in die distrikte Winburg, Senekal,

WINBURG-KONSENTRASIEKAMP2024-03-12T12:04:59+02:00
14 12, 2023

VRYBURG-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-23T12:20:35+02:00

VRYBURG-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Hartebeesstraat, Vryburg Koördinate: -26.944333,24.713722 Vryburg was net suid van Mafeking geleë. Soos Kimberley, het sy gevangenes ook koloniale rebelle sowel as Transvalers ingesluit. Vryburg was “’n groot rebellesentrum”, het die Dameskomitee verduidelik, en “ongewenste, koloniale rebelle en hul

VRYBURG-KONSENTRASIEKAMP2024-02-23T12:20:35+02:00
14 12, 2023

VREDEFORTWEG-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-23T12:17:58+02:00

VREDEFORTWEG-KONSENTRASIEKAMP   Ligging: Langs treinspoor tussen Leeustroom en Greenlands spoorwegstasies Koördinate: -27.1280976,27.6657202 Vredefortweg was die weeskind van die kampstelsel. Dit was geleë in die plat mielielande van die Vrystaatse hoëveld, op ’n stasie wat nou Greenlands genoem word, op die

VREDEFORTWEG-KONSENTRASIEKAMP2024-02-23T12:17:58+02:00
14 12, 2023

VOLKSRUST-KONSENTRASIEKAMP

2024-03-12T12:05:47+02:00

VOLKSRUST-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Voortrekkerplein by die Burgersentrum, h.v. Joubert en Laingsnekstrate,Koördinate: -27.3667871,29.8875557Volksrust-kamp was pragtig geleë, in die skadu van die Majuba-berg, aan die grens van Natal, waar die Boere die Britte twintig jaar tevore verslaan het. Die klimaat kan voordelig wees vir

VOLKSRUST-KONSENTRASIEKAMP2024-03-12T12:05:47+02:00
14 12, 2023

VEREENIGING-KONSENTRASIEKAMP

2024-05-13T10:45:38+02:00

VEREENIGING-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Ou munisipale begraafplaas, Nic Bothastraat, Vereeniging Koördinate: -26.675611,27.912472 Die Vereeniging-konsentrasiekamp het in September 1900 ontstaan en is in twee dele verdeel. Die Burgherkamp was die kleiner kamp en het ongeveer 150 mense van 25 gesinne gehuisves. Dit was

VEREENIGING-KONSENTRASIEKAMP2024-05-13T10:45:38+02:00
14 12, 2023

UITENHAGE-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-23T12:02:37+02:00

UITENHAGE-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Privaat grond, ongeveer 7 km op pad na Graaff-Reinet Koördinate: -33.726361,25.423028 Uitenhage was die derde van die kampe wat die Oranjerivierkolonie- (ORK)-owerhede aan die kus gevestig het. Louis Mansergh, die Kaapkolonie sekretaris van openbare werke, wat verantwoordelik was vir

UITENHAGE-KONSENTRASIEKAMP2024-02-23T12:02:37+02:00
14 12, 2023

TURFFONTEIN-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-23T12:00:06+02:00

TURFFONTEIN-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Suideroord , Malutistraat, Mondeor Koördinate: -26.272334,28.0218773 Hierdie kamp is in Desember 1900 geopen. Die kamp was geleë te Turffontein – die Johannesburgse renbaan – waar die mense in die pawiljoene gebly het. Alhoewel dit redelik waterdig was, was

TURFFONTEIN-KONSENTRASIEKAMP2024-02-23T12:00:06+02:00
14 12, 2023

STANDERTON-KONSENTRASIEKAMP

2024-03-12T12:06:24+02:00

STANDERTON-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Ou munisipale begraafplaas, BergstraatKoördinate: -26.949889,29.251Hierdie kamp het bestaan van Desember 1900 tot Januarie 1903 met ongeveer 1173 sterftes. Die huisvesting in dié kamp was van ’n swak gehalte en onvoldoende, sooihutte moes vir die vroue en kinders opgerig word

STANDERTON-KONSENTRASIEKAMP2024-03-12T12:06:24+02:00
14 12, 2023

SPRINGFONTEIN-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-23T11:48:49+02:00

SPRINGFONTEIN-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Ongeveer 4 km buite die dorp, suid-oos van die stasie Koördinate: -30.276833,25.71455 Alhoewel dit nie presies duidelik is wanneer die Springfontein-kamp gestig is nie, het die distrikskommissaris van Bloemfontein in Januarie 1901 berig dat hy die dorp besoek

SPRINGFONTEIN-KONSENTRASIEKAMP2024-02-23T11:48:49+02:00
14 12, 2023

POTCHEFSTROOM-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-23T11:46:01+02:00

POTCHEFSTROOM-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Olën Park by die Rugbystadion Koördinate: -26.7132609,27.0873687 Hierdie kamp was een van die oudste in Transvaal en het bestaan van September 1900 tot Maart 1903 met ongeveer 1293 sterftes. Teen die einde van 1901 was die kampinwonertal 7400.

POTCHEFSTROOM-KONSENTRASIEKAMP2024-02-23T11:46:01+02:00
Go to Top